Hfst 17-20 Flashcards
Waar hey Greg die boek weggesteek?
( where did Greg hide the book? )
Hy het die boek agter die skildery van Conrad Botes.
Hoe voel Plank oor Greg se planne om die Baker vas te trek?
( how does Plank feel about Greg’s plan to catch the baker? )
Hy sê hy moet nie dit doen nie en se dis ‘n dom plan.
Waarmee wil Chloe hê moet Greg haar help?
( what does Chloe want Greg to help him with? )
Hy moet die kampuskameras ‘hack’.
( he must hack the campus kameras. )
Wat sien Greg by die Eersteriviee se houtbrug?
( what does Greg see by the first river? )
Hy sien Tom is dood - vel blou en bloed by sy mond.
Wat doen Greg voordat hy klas toe gaan?
( what does Greg do before he goes to class? )
Hy neem ‘n video van Tom se lyf.
( he takes a video of Tom’s body. )
Wat dink Greg waarom is Tom dood?
Greg dink dit is ‘n boodskap vir hom.
Wat is Dain se interpretasie van die moord? Verduidelik waarom hy so dink.
Die tong is uitgesny en Dain voel Tom het te veel gepraat. Of ‘n waarskuwing aan iemand om sy mond te hou.
Wat stuur Greg na Xander se blog?
Die video van Tom.
Waarom is Greg bekommerd oor die lyf?
( why is Greg worried about the dead body? )
Hy weet dit het iets met die Baker gedoen.
Wat foto’s ontvang Greg?
Hy ontvang foto’s van sy ma in die inkopiesentrum.
Wat reël hy by sy ma se huis?
( what does he send to his mom? )
Hy stuur ekstra sekuriteit.
Hoe tref sy ma voorsorg vir haar veiligheid?
Sy kry ekstra sekuriteit en vra André of hy saam met haar kan kom.
Waarheen hardloop hy?
( why is he running? )
Die Botaniese Tuin.
Waar verloor hy vir Xander?
Die trappe van die rooi plein.
Waarom wil Plank nie vir Greg glo nie?
Hy wil hom nie glo nie want hy dink Xander is dood.