Halala Afrika Flashcards
Wat beteken. Dear was nog geen geboue nie
“en die horison wyd en oop”
Line 2
Watter tyd van die day her die beeste huis toe geloop? Gebruik jou eie woorde en motiveer jou antwoord deur een woord aan te haal
“Skemer”
As ‘n mens kyk na die betekenis van die woorde van die lied wat die vroue sing(reel 11-13) is dit amper soos ‘n
C. Wiegelied
Waarom, volgens die gedig, get die eerste skepe hier aangekom?
Hulle het kos en water nodig gehad
Hoe weet ons dat die skepe waarvan in reel 16,gepraat word, baie ou skepe was?
Hulle het seile gehad
‘n word wat agterbuurtes beteken
Ghettos
Die inwoners van die land het die land verruil. Wat het die mense van oorsee vir hulle gegee om die land te kan kry
Koperdraad
Hierdie gedig is ‘n lied van
Verlange
Die spreker praat in die gedig van Suid Afrika
Is hierdie shelling waar of onwaar
Bewys jou aantwoord met ‘n aanhaling uit die gedig
WAAR
" suid van die ewenaar "
Voltooi: Die kleur, groen, is ‘n simbool van
Vryheid
Waarmee het die mans wat nou in die myne werk, jare gelede geboer
BEESTE
Ons lees in strofe 2 dat die ma
C. In die stad se ghetto’s gaan bly
Waarvandaan het die mense wat al die verandering in die land veroorsaak het, gekom
Europa
Gee een woord uit die gedig wat vir ons sê met watter soort skepe hierdie mense gekom het
Seile
Na watter “rykdom” verwys die spreker in strofe 5?
DIAMANTE / GOUD