Bedryf 6 Flashcards

1
Q

Wat is poenk se geheim

A

Poenk het ‘n doolhof gemaak met ‘n engel van takkies in die middel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Nadia verstaan die werking van ‘n doolhof verkeerd. Hoe dink Nadia werk ‘n doolhof? Gee twee feite

A

Nadia dink ‘n mens moet van binne die doolhof af buitetoe loop

Sy dink dis ‘n speletjie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is volgens Poenk, die eintlike doel van ‘n doolhof

A

Jy moet van buite die doolhof af die middel van die doolhof vind. Dit is ritualstiese manier om aal moelikheid af te gooi en ‘n nuwe mens anderkant uit te kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die simboliek van ‘n doolhof

A

Die doolhof is ‘n metafoor vir die lewe. Dit is ‘n reis wat onvoorspelbaar is, vol goeie en slegte envarings wat by leer ken. Uiteindelik eindig jou lewnsties met die dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Poenk help vir Nadia om doe doolhof op te los sodat sy uiteindelik in die middel uitkom. Wat impliseer dit

A

Poenk gaan haar help om hierdie deel van haar lewensreis. Hy gaan haar dus help om haar probleme op te los

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter toneelaanwysings wys Nadia se konflik vir die leser uit? Haal dit aan

A

“Sy dra om na poenk……. Lyk skuildig” write the whole thing in the test it will be somewhere in the text

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter emosies/gedagtes is vervat in die konflik

A

Sy wil graag nader aan Poenk beweeg, maar dit is ‘n konflik met haar vrees om weer seer te kry as sy by ‘n seun verhouding betrokkie weer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe reageer Nadia se ma wanneer sy vir Nadia en Poenk saam sien

A

Sy is kwaad en neem aan dat hulle twee in ‘n verhouding betrokkie is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Is haar reaksie regverdig? Motiveer jou antwoord

A

Ja, want hulle kom saam uit die bos en Nadia is al voorbeen uitgebuit deur ‘n seun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat sien Nadia die volgende dag by die skool

A

Gervan en sy pa by hulle kaar en sy pa slaan hom met die vuis in sy gesig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat leer ons uit hierdie kort toneel?

A

Die leser vind uit dat Gervan, Poenk boelie omdat hy fisies deur sy pa mishandel word. Hy haal dus sy pyn op ander kinders uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe troos Poenk vir Nadia in haar droom

A

Poenk sê vir Nadia dat daar altyd iemand is wat sal haar sorg, selfs as haar lewe geskeur is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Poenk sê: “Daar is altyd iemand wat vir my…. ons sorg”.Wie is hierdie iemand

A

Dit is mense van die wyer gemeenskap wat bv. Sorg hom vir kos by die skool en klere. Nadia is ook iemand, want sy het vir Poenk tuisgebakte gemmerkoekies gegee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Nadia vind die moeilik om Poenk te glo dat daar altyd iemand is wat vir jou sal sorg. Waarom is vir haar so moeilik om hom te glo

A

Nadia vind dit moeilik om vir Poenk te glo want van haar ervarings met Armand en haar ma. Haar vertroue is af verbreek en dit lyk vir haar asof die wêreld oregverding teenoor haar is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Nadia sê dat Gervan vir Poenk boelie omdat “daar soveel mooi in jou is, Poenk, en soveel lelik in hom. “ Wat dink jy bedoel sy hiermee

A

Gervan is jaloers op Poenk omdat hy is sy eie mens kan wees en Gervan nie. Gervan had sy seer op Poenk uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom is die glasskerf so belangrik

A

Dit sal altyd vir Nadia ‘n herinniring aan Poenk wees. Dit wys ook dat Poenk vir Nadia omgee.