Bedryf 7 Flashcards

1
Q

Wat is die moontlike simbolise betekenies van die kraai wat roep

A

Dit kan die dood simboliseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat ruik Nadia in die geelhoutboom toe sy die boom omhels

A

Dit ruik na skoolkonsert, ou-foto albums en verlange

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken dit vir Nadia se karakterisering

A

Haar mure is besig om af te kom. Sy begin om vir Poenk te vertrou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skyrf ‘n aanhaling neer wat wys dat die kyker nou ‘n terugflits gaan hoor

A

“En speel droomagtig…. Boom stan”
Quote full sentence from text

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe oortuig Armand vir Nadia om by hom to slaap

A

Hy se vir haar dat as sy hom opreg liefhet sal sy saam met hom slaap. Sy slaap dan met hom oor haar liefde aan hom to bewys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dink jy Armand se optrede is eties korrek? Motiveer jou antwoord

A

Nee,hy het nie Nadia se toestemming om haar af te neem nie, ook nie om dit te versprei nie. Hy het vooraf beplan om haar te verneder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat vind Nadia die volgende dag uit

A

Dat Armand haar nie lief het nie, en haar net gebruik het. Hy het ook laat sy vriend ‘n video van hulle maak en die hele skool vol versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Armand se houding oor die video? Motiveer jou antwoord

A

Hy is nonchalant, hy sê vir haar dat sy oor dit moet kom. Hy gee duidelik nie om dat sy meisie gedeel word met die hele wêreld nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Skryf ‘n aanhaling neer wat verduidelik hoe Nadia oor hierdie gebeurtenis gevoel het

A

“Ek was skaam. Ek was kwaad…… Bang. Seer”

Qoute full thing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe reageer Nadia se ma toe sy uit vind van die video

A

Sy het soos ‘n besete werewolf tekere gaan. Sy het mal geraak en Nadia blameer en toe haar slaapkamer verwoes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

How word Nadia nou deur ander mense behandel

A

Sy word geboelie gespot en even kant toe geskuif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe hanteer Nadia se ma hierdie situasie uiteindelik

A

Sy blameer vir Nadia en stuur haar dan Magoebaskloof toe. Sy isoleer Nadia duer haar weg te stuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter magiese element verskyn wanneer Nadia en Point dans

A

Die klavier wat speel- dit is ‘n metafoor vir die musiek wat ‘n mens in you hart kan hê as jy net luister

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat assosieer jy met kondensmelk

A

Roomys
Tert
Poeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar vind die krisis in hierdie drama plaas

A

Die oomblik wanneer Gervan na Poenk toe stap en hom met ‘n mes steek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom slaan Gervan die kerse dood

A

Hy is die fisiese verskynsel van die donker in die drama en soos hy opstap maak hy alles donker

17
Q

Hoe verskil Nadia en Poenk se reaksies op Gervan se dreigmente

A

Nadia is histeries terwyl Poenk bang maar kalm is

18
Q

Nadia sê vir Gervan dat sy gesien het hoe sy pa hom aarand
Wat dink jy wou sy hiermee bereik?

A

Sy wou vir hom sê dat sy, sy pyn sien en daarom verstaan hoekom hy vir Poenk boelie

19
Q

Hoe reageer Gervan agter

A

hy sê dat wat nadia sê nie waar is as sy sê sy pa slaan hom nie

20
Q

Wat is die laaste magiese verskynsel in die toneelstuk

A

Wanneer Poenk praat uit die boek uit

21
Q

Hoe wys Nadia vir Gervan dat jy nie alleen hoef te wees nie

A

Sy gee vir hom die glasskerf wat hoop, geloof, liefde and nou ook vergifnis simboliseer

22
Q

Nadia Gee vir Poenk die gedig wat sy vir hom geskryf het

Waarna verwys die laaste reël van hierdie gedig

A

Na Poenk wat Nadia help sonder om vir enige iets in ruil te vra

23
Q

Wat impliseer hierdie reël

A

Dat Poenk selfs sy lewe vir Nadia sal gee

24
Q

Wat is die tema van die drama?

A

Verlies van onskuld
Die raaksien van die mooi in die lewe
Heling

25
Q

Hoekom moet Nadia die geelhoutboom omhels

A

Sy moet sy grootsheid ervaar, sy energie voel en hom na sy oerkennis vra

26
Q

Watter gelukkige einde het Poenk en Nadia se sprokie? Hoekom is dit ironies?

A

Poenk you haar kortsnodig vas. Nadia lees die gedig wat sy vir hom geskryf het. As iemand verdywn, is dit tog nie ‘n gelukkige einde nie

27
Q

Hoe herstel die verhouding tussen Nadia en haar ma

A

Nadia gaan stap die doolhof met haar ma en gaan wys vir haar al die mooi goed in die bos