Bedryf 5 Flashcards
Hoe kom Joy agter dat Nadia ‘n “ding “ vir Point het? Noem Drie leidrade
Nadia sit en dagdroom
Nadia vra vir Joy uit oor Poenk
Nadia kom op vir Poenk waneer Joy hom “freakish” noem.
Hoe reageer Joy hierop
Sy is eers baie verbaas dat Nadia verlief is op Poenk, omdat hy so vreemd is
Hoekom het Poenk nie baie vriende nie
Hulle dink hy is vreemd
Wat is Poenk se geheim vir ‘n gelukkige lewe? Motiveer jou antwoord met ‘n aanhaling
Jy moet altyd die mooi in alles soek en die klein dingetjies waardeur
Watter beeld gebruik Poenk om Nadia se afgeslotenheid te beskryf
Sy bou mure om goed wag te steek
Hoe regverdig Nadia haar afgeslotenheid
Dit hou haar regop en die mure beskerm haar
Wat is Poenk se advies aan Nadia hieroor
Sy moet eerder ‘n brug bou as mure
Wat bedoel Poenk met die raad wat hy hierbo gee
Sy moet uitreik na iemand en met daardie persoon oor haar probleme praat
Hoe bou die toneelstuk spanning hierna
Joy se monoloog is baie vaag. Die leser weet dat iets gaan gebeur en dat dit Poenk en Nadia se skeiding gaan beteken
Wat vind Nadia toe sy weer in die bos is
Poenk se hemp wat vol modder is
Wat neem sy aan met Poenk gebeur
Sy aanvaar Gervan het Poenk weer geslaan
Waarom, se Poenk, baklei hy nie terug wanneer Gervan hom boelie nie
Want hy dink uiteindelik baklei hy net teen jouself
Hoekom kan ons sê dat hierdie bedryf op ‘n hoogtepunt eindig
Poenk se vir Nadia dat hy ‘n geheim het en wil dit vir haar gaan wys