Doemanie Flashcards
Gee ‘n ander Afrikaanse wooed vir doemanie in die titel
Predikant
Watter woord in versreël 3 dui daarop dat die dominee se huis baie groot en weelderig
Palys
Haal drie agtereenvolgende woorde uit versreël 5 aan wat beteken dat die doemanie nie opreg is wanneer hy glimlag nie
Komma sêd smile
Gee ‘n Afrikaanse woord vir “pulpit” in versreël 7
Preekstoel
Tema
Die spot word gedryf met dominees wat vals Christienne is, hulle lewenswyse kom nie ooreen met Christelike waardes nie
Stemming
Satieries
Wat beklemtoon die retoriese vrae
Die retoriese vrae beklemtoon die ongeloof en minagting van die digter teenoor die dominee waarmee hy praat
Taalgebruik
Kaapse Afrikaans
The difference between the pastors and followers
die dominees leef in onvloed, terwyle die gewone mense armoedig