Fisika-Klank Flashcards
Frekwensie
Aantal vibrasies per sekonde
Ossiloskoop
Instrument gebruik om die inligting van ‘n longitudinale golf te ontleed en om te skalel na ‘n grafiek wat soos dié van ‘n transversale golf lyk
Faktore wat die spoed van golwe beïnvloed
Elastisiteit van medium
Digtheid van medium
Eggo
Weerkaatsing van klank, gebruik in sonar en MRI’s ens.
Toonhoogte
Hoe hoog of laag ‘n klank is, hang af van die frekwensie van die klank, hoe hoër die frekwensie, hoe hoër is die toonhoogte, hoe laer die frekwensie hoe laer is die toonhoogte
Hardheid van klank
Hardheid hang af van die amplitude van die golf, gemeet in desibel (dB)
Kwaliteit van klank
Suiwer klank gee reëlmatige patroon
Onreëlmatige golfpatroon dui op onsuiwer klank
Ultraklank
Klank bo 20 000Hz, gebruik in sonar en MRI’s, behandeling, swangerskap en diagnose in die mediese wêreld