Chemie-Hidrosfeer Flashcards
Waarom is water belangrik?
- Alle lewende organismes is afhanklink van water
- Water word as drinkwater bennodig
- Nodig vir foto-sintese
- Gebruik vir afkoeling
Watersiklus
Hersirkulasie, suiwering en voorsiening van water
Transipirasie Definisie
Verdamingsproses waartydens blare waterdamp afgee
Wat gebeur met neerslae?
Val terug in oseaan
Sypel in grond in
Afloop: na riviere, mere en strome
Word deur plante opgeneem
Neerslae
Reën
Sneeu
Hael
Dou
Verdamping
Water verdamp vanaf oppervlaktes
Kondensasie
Teenoorgestelde proses van verdamping, vind plaas in atmosfeer, waterdamp ondergaan fasetoestand-verandering en word weer water
Presipitasie/Neerslag
Water keer terug aarde toe
Oppervlak-afloop
Water wat grondlangs beweeg om in damme, mere, riviere en die oseaan te versamel
Insypeling
Water sypel in die oppervlaktes in en versamel in ondergrondse bronne
Transpirasie
Water word deur plante aan die onderkant van blare vrygestel, verdamp dan
Voordele van die bou van damme
Ontspanning
Beheer vloede
Besproeing
Hidro-Elektrisiteit
Nadele van die bou van damme
Erosie
Beskadig plantegroei en dierelewe
Stop vismigrasie
Landbou grond word deur water verswelg