Chemie-Reaksies In Waterige Oplossings Flashcards
Oplosmiddel
Stof waarin ander stof opgelos word
Opgeloste stof
Stof wat opgelos word
Versadigde oplossing
Die maksimum deeltjies van die oplosmiddel is by ‘n spesifieke temperatuur opgelos
Dissosiasie Definisie
Ioniese verbindings breek in ione, uit kristalrooster los
Dissosiase Proses
Sterk aantrekkingskragte van polêre kante van watermolekules trek positiewe en negatiewe ione in kristalrooster aan
Ionisasie Definisie
Kovalente bindings wat in water ione vorm
Ionisasie Proses
Voor dissosiasie beataan dit nie uit ione nie, tydens dissosiasie word polêre molekules geïoniseer
Oplosproses
Die proses waartydens n vastestof in water opbreek om ione te vorm
EN
Die proses waartydens kovalente verbindings ione in water vorm
Hidrasie
Proses waar ione deur watermolekules in ‘n waterige oplossing omring word
Katioon
Postiewe ioon
Anioon
Negatiewe ioon
Elektroliet
Enige stof wat vrye ione bevat en ‘n elektriese stroom gelei
Faktore wat elektriese geleidingsvermoë beïnvloed
Konsentrasie van ione
Soort stof
Neerslag (presipitaat)
‘n Onoplosbare produk wat tydens ‘n chemiese reaksie gevorm word
Toets vir haliede (Bromied, Chloried en Jodied)
Voeg silwernitraat (AgNO3) by, indien neerslag wat vorm
Wit-Chloried
Room-Broom
Geel-Jodied
Om te bevestig dat dit nie n karbonaat is nie, voeg salpetersuur (HNO3) by
Nie oplos-Halied
Oplos-Karbonaat