Energie en verandering Flashcards
Reaksiewarmte
energie geabsorbeer of vrygestel in ‘n chemiese reaksie. reaksiewarmte = Eprodukte - Ereaktante
Eksotermiese reaksie
Reaksies wat energie vrystel dws reaksiewamte is kleiner as 0. Eprodukte
Endotermiese reaksie
Reaksies wat energie absorbeer dws reaksiewarmte is groter as 0. Eprodukte>Ereaktante
Aktiveringsenergie
minimum energie benodig vir reaksie om plaas te vind
Geaktiveerde kompleks
onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte
Reaksietempo
verandering in konsentrasie v reaktante of produkte per eenheidstyd
Botsingsteorie
model wat reaksietempo verduidelik agv deeltjies wat met sekere minimum energie bots
Positiewe katalisator
stof wat tempo v chemiese reaksie verhoog sonder om self permanente verandering te ondergaan
Katalisator
Tempo v reaksie verhoog deur alternatiewe roete van laer aktiveringsenergie te verskag, dit verlaag dus netto aktiveringsenergie
Faktore wat reaksietempo en botsingsteorie beinvloed
- aard vd reaktante
- temperatuur waarby reaksie uitgevoer word
- konsentrasie vd reaktante in oplossing
- reaksie-oppervlakte
- katalisator