CHP 22 Flashcards
Waar bevind die vier jongmense hulle op die oomblik?
- In ‘n restaurant
hoe weer jy dat dit nog mistig buite is? Noem twee feite
Janke kan skaars die motors sien wat buite verbyry e nook nie die see nie.
wat sal niemand volgens Janke kan glo nie
Dat daar (in Desember) ‘n kaggel êrens in Suid-Afrika brand.
Antwoord of die volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord deur ‘n gedeelte can ‘n sin aan te haal.
Janke het stefan in die restaurant om verskoning gevra omdat sy so oorreageer het.
Onwaar. “maar sy kon haar net nie so ver kry om verskoning te vra …”.
Is werner nog so bleek soos toe hy uit die water gekom het?
Nee
Wat antwoord werner toe adriaan hom vra wat in die water gebeur het?
Hy sê daar was iets in die mis.
Wat het werner gesien
Groen ligte.
Wat dink adriaan kon dit dalk gewees het
Een van die groen kanaalmerkerboeie.
Hoekom kan dit volgens werner nie wees wat adriaan dink dit is nie
Daar was meer as een lig en dit het nie geflits nie.
Stefan se oe is vol … toe hy na janke kyk
Verwyt
Glo Janke werner se storie
ja