CHP 16 Flashcards
Hoekom raak Janke se voete al swaarder hoe nader hulle ander die huis kom?
Sy weet nie wat om te verwag as sy daar kom nie
Wat hoop Janke om by die huis te kry? Noem twee fiete
Vreder en ‘m ma vat afgekoel het
Hoe stel Stefan haar gerus toe hulle by die huis kom? Noem 2 feite
Hy gee haar hand ‘n vinnig drukkie en sy se dit sal oukei wees
Wat is nie lekker vir Janke nie? Noem 2 feite
As haar ma en pa sry as of sy en haar ma vassit nie
wat beteken dit om die bul by die horings te pak?
Om iets moeilikheid flink aan te pak
Gee ‘n kort beskrywing van Janke se ma toe Janke haar groet.
Sy glimlag maar sy glimlag bereik nie haar oe het nie. Dit lyk asof sy gehuil het
Waar is werner en haar pa
By die strand toe
Waaroor se haar ma hoef Janke nie bekommerd te wees nie?
Sy se hulle dinge uitgepraat en hulle het vrede gemaak
Watter woord beskryf janke se ma se reaksie vroeer daardie oggend?
Onredelik
Vra janke haar ma om verskoning vir haar gedrag vroeer die oggend?
Ja
watter woord gebruik Janke se ma om haarself te beskryf
Perfeksionsties
wat beteken dit om ‘n berg can ‘n molshoop te maak?
Om iets klein te vergoot
wat wil haar ma doen wanneer hulle weer terug by die huis is?
Sy sal ‘n sielkundige gaan sien
Wat se Janke vir haar ma? noem 2 feite
sy is lief vir haar en sy sal haar altyd nodig he