CHP 18 Flashcards
Waarmee het Janke haar dardie oggend besig gehou voordat Werner by haar kamer ingebars het?
Sy het deur Instagram geblaai
Wat vra werner haar?
Of sy strand toe wil gaan
Wat bedoel janke wanneer sy se dat sy ‘n lae profiel probeer handhaaf?
Sy wil nie haar ma onnodig onstel nie. Sy wil nie dinge verander kompliseer nie
wie sal hulle in die dorp gaan aflaai?
Stefan en Adriaan se pa
hoekom sal janke graag wil saamgaan? Noem 2 feite
Sy het nodig nie weer met Stefan gepraat nie. Sy verang na hom
Hoekom wil janke nie haar ma vra of sy strand to mag gaan nie?
sy wil nie vir hoor watter voorwardes haar ma gaan stel nie
wat doen werner voordat hy die huis verlaat?
Hy smeer sonskerm aan
Op watter voorwarder se haar ma mag hulle strand toe gaan?
Werner moet nie dinge aanvang nie.
Janke moet haar selfoon saamneem