CHP 20 Flashcards

1
Q

Waaroor terg Adeiaa vir Stefan en Janke

A
  1. Oor hoe hulle in mekaar se oë staar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter woord beskryf Adriaan se gedrag

A

Kinderagtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe reageer Stefan op adriaan se geterg?

A

Hy trek Janke nader en soen haar vol op die mond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voltooi die sin deur gepaste woorde in te vul:
In stefan se oe sien Janke die - terwyl haair oe vol

A

tergliggies
vraagtekens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat antwoord Stefan toe Janke hom vra of hy al die meisies so soen? Noem twee fiete

A

Hy sê hy soen nie gewoonlik meisies nie en hy hou ook nie gewoonlik hulle hande vas nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Voltooi die sin met jou eie woorde:
Werne se dat stefan die hots vir sy suster het beteken stefan

A
  1. … hou baie van haar.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Antwoord of die Volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord deur ‘n sin aan te haal. Janke sal stefan graag beter wil leer ken

A
  1. Waar. “Maar as jy bedoel jy hou van my en wil my graag beter leer ken, dan sê ek ook dis oukei.”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarmee word stefan se glimlag vergelyk?

A
  1. Met ‘n akteur in ‘n tandepasta advertensie s’n.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly