CHP 21 Flashcards
Sommige van hulle begin oppak
strandgangers
die seewater voel so
koud
dit was eers helderblou, toe word dit grys
horison
Janke voel asof sy binne - in ‘n … is
wolk
Dit klem soos koue kloue om janke se hart
vrees
Dit voel so wanneer dit mistig raak
winter
Janke sal hom nooit vergewe as iets met werner gebeur nie
stefan
werner lyk asof hy in ‘n toestand van … is
skok
adriaan tel dit op toe hy uit die see kom
handdoek
Janke se hardloop soontoe toe sy werner nie meer kan sien nie
water
Wernie is op die oomblik Janke s’n
verantwoordelikheid
Janke … dat sy bang is
fluster
Janke se maag maak ‘n nare…
draai
Janke en stean sit hand aan hand daar
strand
Janke voel so wanneer sy werner nie uit die water sien kom nie
onrustig