Chapter 8 Flashcards
1
Q
Johan steyn
A
Advokaat/ lank en gespierd/ net provinsial rugby gespeel/ thomas se pa
2
Q
Hoekom glo thomas, gebeur niks toe hulle in Thomas se kamer sit en wag nie?
A
Hannes praat te hard
3
Q
Wat is thomas se pa se beroep
A
Advokaat
4
Q
Waarom hou grootmense van alex
A
sy praat net soos hulle en lyk altyd hiperperfek
5
Q
Order of events (6)
A
- ..Hulle wag vir die spoke om aktief te raak, maar niks gebuer nie
- ..die drie kinders sit in T se kamee in die donkerte
- ..hulle help Louisa om die tafel te dek
- ..thomas se pa kom by die huis
- ..hulle eet lasagne
- ..hulle praat oor die geskeidenis van die huis
6
Q
Wie was die vorige eienaar
A
Die oudste prokureursfirma in die kaap, Miller, Millan en Cloete het later die huis gekoop
7
Q
Waarvoor was die huis gebruik
A
Die huis was vir stoorplek gebruik
8
Q
Wie het toe in die huis gewerk
A
Matthys
9
Q
Wat moes T doen nadat H and A daar weg is
A
Sy engelse opstel skryf
10
Q
Englse opstel was op
A
Serabeth Robinson