Chapter 2 Flashcards
Wie is Carla?
Hannes se ouer suster
Wie is Stephan?
Carla se kerel
Lyk soos ‘n gladiator
Speel glank in die SA skole rugby span
Wat is die boustyl van Thomas se nuwe huis
Victoriaanse
Waarom is Thomas die eerste dag in die nuwe huis baie kwaad
Sy pa het met hom geraas omdat hy nie vir Louisa klaar gehelp met nie
Wattee kamer in die nuwe huis is Thomas se karmer
Solderkamer
Gee twee reded waarom Thomas baie graag hierdie kamer wou he
Dit is weg van die res van die huis en van die baba
Het ook ‘n deur wat na buite oopmaak met ‘n spiraaltrap na onder
Watter boks het Thomas eerste uitgepak
Sy rekenaarboks
Hoekom het sy pa vir hom ‘n nuwe rekenaar hekoop
Hy het die top tien in die landswye rekenaarolimpiade behal
Wat is T se wagwoord
THOMAS IS KONING
page 3-4
study
Die emosie wat T beleef het toe hy sy werkskerm sien was….
Angs
Thomas wil homself met ‘n…….. verdefig indien daar iemand in sy kamer sou wees
Krieketkolf
Verduidelik kortliks wat gebeurhet toe thomas die buitedeur oopmaak
‘N nat cleo het op sy bors gespring
Hy het a groot geskrik
Skrfy die volgorde soos watin die hoofstuk gebeur
- Speel night of the Chills II
- ‘N klop aan die deur
- Gaan kyk waar Pa en Louisa is
- HELP ME staan op die reknaarskerm
- Maak sy buitedeur oop
- ‘N nat cleo spring op Thomas se bors
- Woorde op die werkskerm is weg en die speletjie is terug
- Thomas sien die drukker se groen ligge flits
- Daar le ‘N enkele vel papier met die woorde HELP ME op.