Chapter 3 Flashcards
1
Q
Wie is Thabo?
A
Dit is Thomas hulle se bure
Ronde gesig
Kort en stewig
Vriendelik
2
Q
Waarom het Louisa Thomas daardie oggend wakker gemaak
A
Hy moes kom ontbyt (plaatkoekies) eet
3
Q
Wie het Thomas se pa genooi om daardie middag by hulle te kom eet
A
Nicolas Miller
4
Q
Wie is Nicholas Miller
A
Hy was die argitek wat verantwoordelikwas vir die restourasie van hulle huis
5
Q
Wat hey thomas eintlik beplan om daardie middag te doen?
A
Speletjies verder speel
6
Q
Waaroor handel die speletjies Guts and Gore IV hoofsaaklik
A
Raaisels
Monsters
Spoke
7
Q
Thomas VS Thabo
- Graad
- Skool
- Tipe skool
- Onderrigtaal
- Beste sport
- Stokperdjies
A
- 8
- Thomas - Leeukop hoerskool
Thabo- Cape Boys College - Thomas- staat skool
Thabo- Duur engels skool - Thomas- afrikaans
Thabo- engelse - Thomas- rugby
Thabo- krieket - Thomas- rekenaarspeletjies
Thabo- ‘’