Chapter 6 Flashcards
1
Q
Wie is Miss. Stewart
A
Engelse onderwyser
2
Q
Wie is mnr. Koekemoer
A
Wiskunde onderwyser
Ou en blind
3
Q
Wat het thomas vir sy pa gese toe hy hom vra hoekom hy op die bank gele en slaap het
A
Hy het gese hy wou n bietjie TV kyk en toe raak hy aan die slaap
4
Q
Wat was Hannes se pa se reaksie toe hy hoor wat Thomas en Hannes met die tekenaarstelsel by die skool gedoen het
A
Hy was smoorkwaad en wou sy rekenaar bir n maand wegvat
5
Q
Wat was Thomas se pa se reaksie toe hy hoor wat Thomas en Hannes met die rekenaarstelsel by die skool gedoen het
A
Hy doen niks
Hy weet nie
6
Q
Waarom eet hannes baie dikwels Mcdonals
A
Hannes se ma is alewig op n dieet is
7
Q
Waar gaan thomas en hannes na skool ontmoet
A
Cyber-tyger internet cafe