Chapter 5 Flashcards
Hoekom het thomas kwart voor een daardie nag wakker geword
Sy drukker was besig om te druk
Waarom kon hy nie glo wat gebeur nie
Sy rekenaar is af en n drukker kan nie sonder n rekenaar druk nie
Wat was op een van die velle papier gedruk
YOU ARE NOT SAFE
Wat het T die vorige aand gedoen om seker te maak dat niemand op n vreemde manier by sy kamer inkom sonder dat hy daarvan weet nie
Hy het n tou van die ee kant van die kosyn na die ander kant gespan
Die drukker het skielik weer begin druk. Wat het hierdie keer op die velle papier gestaan
HE WILL COME AGAIN
Waarom wou hy nie sy pa en loiusa wakker maak nie
Hulle soos hom nie glo nie
Waar heg hy toe gaan slaap
In die TV kamer op die bank
Wat het hy saam met hom geneem
Drie van die gedruk papiere en sy duvet
Hoe lank is thomas en hannes al vriende
Van graad 2 af
Volgorde
- Thomas gaan sit op die bank
- Cleo kom le by sy voete
- Hy wil die afstandbeheer optel
- Hy hoor voetstappe bokant hom
- Hy sit rustig maar skakel nie die TV aan nie
- N deur klap erens en n yskoue wind waai in
- Thomas staan op en sien die voordeur staan op
- Hy maak die voordeur toe en skuif die ketting in
- Hy is doodbang toe hy sien dat die gedrukte papiere weg is