Bl. 44 - 58 Aanspreeklikheid wanneer jy verantwoordelikhede uitvoer en Lees en skryf vir verskillende doelstellings Flashcards

1
Q

Hoe kan jou tyd beter benut in elkeen van jou “ruimtes”/kamer areas?

A

Deur seker te maak dat al die ruimtes goed georganiseerd is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe kan jy beter tydsbestuurvaardighede ontwikkel?

A

Deur grorganiseerd te raak. Leer om jou werk op ‘n verantwoordelike en bekwame manier te doendeur jou tyd wys en doeltreffend te gebruik en die verskillende dele van jou lewe te organiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat moet jy doen voordat jy ‘n ruimte kan organiseer? En gee ‘n vb

A

Jy moet besef watter funjsie dit vir jou het. Bv. Jou lessenaar ruimte behoirt vir die doen van jou skoolwerk te wees. Dit moet dus nie ‘n warboel wees nie, sodat jy daar kan lees en skryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waaroor gaan organiserjng eintlik?

A

Om meubels en ander items rond te skuif sodat dit aan jou behoeftes voldoen en om jou ruimte skoon en netjies te hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem 4 wenke vir ‘n funksionele ruimte

A

■ Skuif die meubels sodat dit jou bewegings in die ruimte vergemaklik. As jy bv, van jou bed na jou lessenaar loop, maakseker dat daar nie ‘n boekrak in jou pad is nie.
■ Sit items wat jy gereeld gebruikop plekke wat maklik bereikbaar is.
■ Groepeer dinge volgens dorl. Sit bv. al jou sporttoerusting en -klere in sekere dele van jou kas, sodat jy weet wat omdut in dir toekkmd te kry.
■ Hou plrk uit vir items wat nie in ‘n kategorie oas nir. Sodoende is daaf nie los itdms wat rondlê omdat jy nie seker was waar om dit te sit nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee ‘n paar riglyne vir die organisering van werkitems

A

¤ Plak sover moontlik jou aantekeninge op die regte plek of liaseer dit sodra jy dit ontvang
¤ Etiketteer jou omdkae, boeke, lêers en enige houers waarin jy jou werk sit.
¤ Hou ‘n lêer met die etiket “Vir uitsortering”, en plaas al die stukkies papier waaroor jy nog nie besluit het nie daar binne. Op hierdie msnier voorkom jy dat jy per ongeluk iets belangriks weggooi en verseker jy dat jy sal weet waar om enige aantekeninge te kry wat nie reeds op die regte plek geliaseer is nie.
¤ Maak ‘n “Om-te-doen” lys en plak dit teen jou muur of op ‘n plek waar jy dit gereeld sal sien.
¤ Organiseer die take op jou “Om-te-doen” lys in volgorde van belangrikheid. Plaas die belanngrikste take bo-aan die lys.
¤ Skryf langs elke item op jou “Om-te-doen” lys die sperdatum waarop elke taak afgehandel moet wees. Dit is doms minder stresvol indien jou “Om-te-doen” lys slegs oor ‘n week of tien dae. Op hierdie manier sal die lys nie vol van die hele jaar se take wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer oorweldigend

A

Om sulke sterk gevoelens te hê dat jy nie weet wat om met dit te doen nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer subtiel

A

nie groot, helder, of maklik om te sien nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die verskil tussen dorltreffend werk, en doelmagtig werk?

A

Om doeltreffend te werk beteken om die take wat jy aanpak af tehandel en die resultate te bereik wat jy beplan het. Terwyl doelmagtigheid spesifiekte make het met die tyd tot jou beskikking. Wanneer jy doelmatig te werk gaan, beteken dit dat jy jou take afhandel sonder om onnodig tyd of inspanning te vermors

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem en bespreek 5 riglyne om jou werk op die beste moontlike manier te doen

A

× Fokus
Probeer soveel as moontlik afleidings uit die weg te ruim met werk waarop jy moet fokus. Dis moeilik om te fokus as jy op 2 of meer dinge fokus. Skakel harde musiek of die TV af en moenie in ‘n vertrek sit waar mense praat nie indien jy moet konsentreer. Wanneeer jy ‘n taak verrig wat baie min fokusverg, probeer dit saam met’n genotvolle aktiwiteit te doen sodat jy nie verveeld raak nie. bv. Indien jy jou kamer aan die kant maak, kan jy na musiek luister, of as jy wasgoed opvou kan jy terselfdetyd TV kyk. Op hierdie manier kry jy take afgehandel sonder om verveeld te raak, en jy doen iets nuttigs waar jy normaalweg net so rondsit.

× Vermy uitputting/moeghrid
Dit is baie moeilik om vir lang tydperke op intellektuele take te fokus. Jy moet kort pouses neem tussen gedeeltes van jou werk. Dit is beter om 20 min gefokus te werk en ‘n pouse van 10 min te neem as om 30 min lank te werk terwyl jou aandag afgelei word. Dit help nie om jouself ure lank te forseer om te studeer, sonderom jouself tyd te gee om te rus en jou konsentrasie te herwin nie.

× Ruim tyd vir ontspanning
Indien jy jou tyd treffend en doelmatig wil organiseer, moet jy jouself genoeg tyd gun vir ontspanning. Indien jy sekere tye van die dag vir ontspanning opsysit, hoef jy nie skuldig te voel wanneer jy dan nie werk nie. Dit is ‘n goeiw manier om jou dag te beplan.

× Moenie uitstel nie
Dit is beter om alke take af te handel ongeag hoe moeilik sommige daarvan mag wees. Hoe meer tyd jy bestee aan onnodige, maar aangename take om nie dinge te doen wat jy nie wil foen nie, hoe meer tyd sal jy verspil. Binnekort sal jy ‘n lang lys brlangrike take hê om te doen, maar baie min tyd om dit te doen.

× Prioritiseer
Dit behels dir uitsortering van dinge tussen dié wat eerste gedoen moet word, en dié wat jan wag tot later. Dit is ‘n belangrike vaardigheid om te brmeester. Probeer om eers die take af te handel waarby baie mense betrokke is. Indien ‘n orojek moet afhandel as deel van ‘n groep mense, moet jy hulle nie vetraag deur jou deel laaste te doen nie. handel eerder individuele take eerste af, voordat jy aan jou individuele take begin werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee 5 vb’e van informele lees en skryf

A

! Lees boeke of tydskrifte vir genot
! Lees inligting op items in winkels
! Lees en skryf teksboodskappe en e-posse
! Skryf ‘n inkopielys
! Skryf in ‘n joernaal of dagboek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Definieer gerief

A

Om maklik nuttig of vinnig te wee vir iemand om te doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 4 vb’e van formele leesen skryf

A

Lees ‘n voorgeskrewe boek

# Skryf ‘n verslag oor ‘n boek
# Lees ‘n begripsteks
# Skryf ‘n opsomming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die voordele van die skryf van ‘n dagboek?

A

Jy kan jou gedagtes te orden, jouself uitdruk sonder vrees vir oordeling, dit kan makliker wees om jou gevoekens en idees te verstaan wanneer jy dit op pspier neergeskryf sien. Jy hoef jou ook nie oor spelling, die korrekte taalgebruik, grammatika bekommer, omdat jy fie enigste een is wat dit lees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee 10 wenke vir die verbetering van lees en skryfvaardighede

A

^ Wanneeer jy lees, doen dit in ‘n stil omgeeing sonder afleidings
^ Probeer jou daarop instel om die betekenis te verstaan van wat jy gelees het.
^ Moenie moedeloos word weens die lang stukje wat jy moet lees nie, vrrdeel dit in hanteerbaregedeeltes 3n nerm ‘n kort ruskans wanneer jy ‘n gedeelte afgehandel het.
^ Om vlugtig deur die teks te lees sal jou ‘n omvattende idee gee van waaroir die teks handel
^ Hou ‘n vel papier en ‘n woordeboek byderhand wsnneer jy lees en maak aantekeninge van woorde wat jy nie verstaan nie.
^ Proveer in jou gedagtes ‘n prrntjie vorm van wat gebeur. Dit is soms makliker om stories en situasies te onthou indien jy hulke kan sien, of verberl hoe hulke gebeur
^ Maak die betekenis van die skryfstuk jou eerste prioriteit wanneer jy ‘n skryfaktiwiteit doen. Sodra jy seker is dat jou skryfstuk sinvol is, kan jy die woirdeskat verbeter en taalfoute regstel ter verbetering van due gehalte van die vlak van jou skryfwerk.
^ Moenie mense otobeer beïndruk deur due gebruik van deftige taal wat jy nie verstaan nie. Mrnse geniet eerder ‘n skryfstuk wat sinvol i, en geskryf is in toespaslike taal wat hulle kan verstaan.
^ Probeer nuwe woorde aanleer deur die gebruik van leksikon en oefen om hulle in sinne te gebruik. Sodra jy hulle verstaan en betekenisvol kan gebruik , sal jy hulle kan inskryf by jou skryfaktiwiteite.
^ Sleutelwoorde in die teks dra by tot die betekenis van die teks.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly