Bl. 38 -43 Deelname aan aktiwiteite wat fisiese welsyn verbeter Flashcards
Wat is die voordele van trapoefeninge?
○ Jy sal ‘n gesonder hart hê
○ Jy sal ‘n beter liggaamshouding en selfbeeld hê
○ Jy sal gesonder lyk en voel
○ Dit sal vir jou voirkom ssof jy meer energie het
Noem 5 veiligheidskwessies wat met trapoefening verband hou
Dra geskikte klere en skoene
# Moenie juweliersware dra nie, asngedirn dit kan vashaak of jou kan wurg en sodoende tot beserings lei
# Moenie apparaat, soos trapkisdies, gebruik donder fie toerig van jou onderwyser nie.
# Daar moet voldoende ruimte tussen leerders wees, sodat hulle al die bewegings kan uitvoer sonder om aan mekaar te raak
# Volg alyyd die ondereyser se instruksies om beserings te vermy.
Noem 4 veiligheidskwessies wat verband hou met oefening op ‘n hindernisbaan
$ Gebruik die apparaat net op die manier wat die onderwyser jou sê sodat jy presies weet wat om te doen. Dit sal beserings voorkom.
$ Dra klere wat reg pas.
$ Moenie juweliersware soos halssnoere dra - dit ka merbting dat jy wurg.
$ Wees bewus van ander leerders en waarhulke hulself bevind
Wst sluit aërobiese of kardiovaskulêre oefening alles in?
alle fisiese aktiwiteite wat jou polsslag verhoog en dit hoog hou vir ‘n sekere tydperk.
Noem goeie gevolge van aërobiese dans
Dit laat jou hart en spiere suurstof doeltreffender gebruik en jy bly gesonder.
Noem 4 voordele van aërobiese dans
% Dit verbeter jou gemoedstemming op elke vlak
% Dit help jou om ‘n gedonder geeig te bereik en te handhaaf
% Dit verhoog jou suurstofinname, wat jou spiere voed en jou hart sterk hou.
% Dit gee jou meer energie en verminder stres
Norm 2 veiligheidskwessies wat verband hou met aërobiese dans
@ Wees bewus van ander leerders en voorkom so botsings
@ Doen aërobiese oefeninge op ‘n gladde en gelyke oppervlak, wat vry is van skerp voorwerpe