Bl. 16 - 23 Veiligheidskwessies met betrekking tot fiksheid en Deelname aan aktiwiteite wat fisiese welsyn verbeter Flashcards

1
Q

Noem 6 veiligheidskwessies wat jy moet onthou wanneer jy gaan draf.

A

☆ Wanneer jy gaan draf, moet jy dit nie alleen doen nie. Dit is goed om in groepe van drie te draf.
☆ Draf in ‘n gebied wat jy ken, asook een wat veilig is.
☆ Sorg altyd dat jou ouers of versorger weet dat jy gaan draf, hoe lank jy dink jy gaan wegbly en die roete wat jy volg.
☆ Moenie aan enige hond vat nie, maak nie saak hoe klein of oulik hy is nie.
☆ Onthou jou padveiligheidsreëls! Jy kan nie paaie kruis sonder km verdigtig te wees bloot omdat jy hardloop nie. Steek straate by kruisings oor of kies ‘n veilige plek om dit te doen waar daar nie kruidings is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die doel van fiks word / fiks bly?

A

Km jou gesondhrid en fisiese welsyn te verbeter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 7 riglyne om te verseker dat jy jou liggaam veilig hou

A

Oefen altyd versigtig

# Slaan slttd ag op jou liggaam en begin stafign. Dit sal beserings veroorsaak indien jg te veel te gou doen.
# Onthou om te stop en jouself toe te laat om te herstel as aktiwiteite in enige stadium op enige manier jou begin seermaak.
# Stelselmatige oefeninge sal help om jou liggaam sterker te maak ten einde die liggaamseise beter te hanteer.
# Onthou km saa met 2 of 3 vriende te stap of te draf, nooit alleen nie.
# Kies ‘n veilige roete wat jou nie deur afgeleë gebiede sal neem nie.
# Wees altyd bedag op verkeer en eerbiedig te alle tye die padveiligheidsreëls.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken afgeleë?

A

waar min mense kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat moet jy doen om die beste fisiese welsyn te hê wat jy kan hê?

A

Die onderdele van fisiese welsyn ken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die geestelike gevolge van ‘n fisiese gesondheid?

A

Dit maam jou ‘n gelukkiger mens rn verbeter jou selfbeeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n belangrike faktor in die werwjng van fisiese gesondheid?

A

gesonde eetgewoontes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bespreek hoe Stap jou fisiese gesondheidsvlak kan verbeter (6)

A

= Kardiovaskulêre oefening vir hartpolsing is baie belangrik vir die verbetering van jou uithouvermoë en om jou hart gesond te hou.
= Kardiovaskulêre aktiwiteite verhoog jou gesondheisvlakke deur die gesondheid van jou hart en ander organe te verbeter.
= Dit help jou liggaam om hormone te profuseer wat jou laat goed voel.
= Dit is ‘n goeie idee om ‘n fiksheids- of oefeningdagboek vir jou persoonlike gebruik te hou. In hierdir dagboek kan jy die datum, die soort oefening wat jy gedoen het en jou gevoel tydens die oefening neerskryf. Dit sal jou aanmoedig om jou oefenprogram vol te hou.
= ‘n Nuttige program wat jy ksn bolg jx km gereeld in die week te stap of te draf.
= Beserings, vetsug en beweeglikheidsprobleme is faktore wat jou energirke stappery of drawwery kan beïnvloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die voordele van stap en hie verhoog dit jou fiksgeidsvlakke?

A

+ Dit verhoog jou soepelheid en beweeglikheid
+ Dit versterk jou spiere
+ Dit verbeter en ontwikkrl jou uithouvermoë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe verbeter draf jou fisiese gesondheidsvlak? (5)

A

÷ Dit sal jou baat om fiks te word en fisies gesond td bly.
÷ Wanneer jy ‘n drafprogram volg, is dit belangrik om jou oefensdae so te spasieer dat jy jouself kans gee om tussen die oefensessies te rus en herstel.
÷ Moenie jou aan die begin kwel oor hoe vinnig jy draf nie, maar eerder oor hoe lank jy jou pas kan handhaaf.
÷ Hy kan vinniger begin hardloop wanneer joubene sterker en jy fikser is. Voorlopig moet jy daarop fokus om stelselmatig die tyd of afstand van jou drafsessie te verhoog.
÷ Onthou as jou liggaam sterk en gesond genoeg is, kan jy jou alledaagse take uitvoer én vryetydsaktiwiteite, speletjies en sport geniet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem 4 vb’e van hod draf voordelig kan wees en hoe dit jou fiksheidsvlakke verhoog.

A

$ Jy sal goed lyk indien jou liggaam fris en gesond is.
$ Jy sal instaat wees om makliker die korrekte gewig te handhaaf.
$ Jy sal meer bestand wees teen kwale en siektes en die oefening sal jou help om jou bloeddruk te beheer.
$ Die iefening sal jou beter laat skaap en jy sal minder gespanne wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 4 maniere hoe reeksoefeninge jou fisiese gesondheidsvlak kan verbeter.

A

^ Energieke reeksoefeninge sal soepelheid, beweeglikheid en stamina opbou.
^ Jy sal die volle voordeel uit dir reeksoefenjngbaan put indien jy so vinnig soos wat jy kan van een oefenstasie na die volgende hardloop.
^ Jy sal stamins opbou : die vermoë km jou rnergievlakke te handhaaf terwyl jy ‘n aktiwiteit oor ‘n verloop van tyd uitvoer.
^ Jy sal soepel word: die vermoë om jou spiere te gebruik deur hulle te buug en te strek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem ‘n voordeel van reeksoefeninge en hoe dit jou fiksheidsvlakke verhoog.

A

Jy sal spierkrag opbou en jou kardiorespiratoriese uithouvermoë verbeter. Jy sal ‘n gesonde gewig handhaaf. Reeksoefeninge is bowenal groot pret.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n rustende polsslag?

A

Die aantal hartslae oer mjnuuf voirdat mens oefening begin doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Met watter oefening verhoog jy jou hartklop?

A

kardiovaskulêre oefening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe fikser dn gesonder ‘n mens word __________________ is jou rustende polsslag