Bl. 24 - 37 Seksuele gedrag en seksuele gesondheid Flashcards

1
Q

Definieer voorbehoeding

A

maniere om swangerskap te verhoed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieef onthou

A

verkies om nie seks te hê nie of om iets waarvan jy hou, nie te doen nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat sluit ongesonde seksuele gedrag alles in?

A

om op ‘n jong ouderdom seks te hê, seks sonder ‘n kondoom te hê, nie voorbehoeding te gebruik nie, of seks met meer as een maat te hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar of onwaar:
Dit is die gesondste om jou van seksuele gedrag te onthou
en sê wat mens moet doen as mens wel teen onthouding besluit.

A

Waar
Jndien jy teen onthouding besluit, is dit gesonder om aan edn sekdmast getrou te bly en elke keer tydens seksurle omgang ‘n kondoom te gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wwt is risikofaktore?

A

Faktore wat kan meebring dat jy swak keuses uitoefen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee en beskryf 3 van die belangrikste faktore van ongesonde seksuele gedrag.

A

Die oortuiging dat niks slegs met jou gaan gebeur nie.
Talle tieners glo dat hulke nie met MIV besmet sal word of dat hulle nie ‘n tienerswangerskapsal hoef te hanteer nie, selfs al loop hulle risiko’s. Hulke dink hiierdie dinge gebeur net met ander mense, selfs al is daar geen rede vir hulle opvatting nie.
Behoefte aan aanvaarding
As jy glo dat jy nie in jou portuurgroep aanvaar sal word nie tensy jy op ‘n sekere manier optree, kan jy die risiko loop van ongesonde seksuele gedrag. Talle seuns word byvoorbeeld meegedeel dat hulle met verskillende meisies seksueel moet verkeer om aanvaar te word. Indien hulle dit doen, loop hulle die risiko van seksuele infeksies soos MIV, tienervaderskap, of dkulf aan verkragting.
Lae selfbeeld
Jy kan glo dat jy nie instaat is om beheer uit te oefen oor wat ander aan jou doen nie en jy kan gedwing word om seks te hê, selfs al het jy nee gesê. Jy kan ook dink dat die gevolge van jou handelinge nie regtig jou toekoms enigsins erger sal maak nie, ongeag hoe riskant jou optrede is. Die gevoel dat iemand znders jou nofig hrt, selfs al brhels dit die beoefening van onveilige seks, laat jou aanvaar en meer positief oor jouself voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Beskryf die moeilike situasie waarin tiener meisies hulself bevind wanneer hulle arm is en verhoudings met ouer mans ontwikkel in ruil vir geskenke

A

Hierdie meisies is swakker toegerus om veiliger seks te bewerkstellig of kan selfs glad nie instaat wees om te kies hulle wel seks wil hê nie. Hullevoel dikwels asof hulle geen keuse het nie. In hierdie kmstandighede het ‘n ouer man heeltemal te veel mag in ‘n verhouding: hy is nie net ouer nie, maar kan ook ‘n gevoel van aanvaarding wek, of kos en geld voorsien. Dit stel tieners erg bloot aan risiko van MIV-infeksie of swangerskap terwyl hul nog op skool is. Indien dit gebeur sal huk waarskynlik onder nog erger armoede en emosionele probleme gebuk gaan. Navorsing het getoon dat hoe groter die oudersdomsgaping tussen ‘n tienermeisie en haar eerste seksmaat is, hoe onwaarskynliker is dit dat sy ‘n kondoom of enige ander voorbehoeding gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf die risiko’s wanneer jy alkohol of dwelms misbruik i.v.m. ongesonde seksuele gedrag.

A

Jy kan instem tot seks voordat jy gereed daarvoor is, vergeet om ‘n kondoom te gebruik, of met ‘n vreemdeling seksueel verkeer. Jy kan ook blootgestel word aan die risiko van verkragting, hetsy as die slagofferof pleger daarvan. Die mate waaronder jy onder die invloed is, kan jou regsaanspreeklikhrid erg beïnvloed, insluitend jou instemming tot seksuele gemeenskap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Dit is moeilik vir ‘n ouer wat alkohol of dwelms misbruik, of wat weens werksverpligtinge __________________________________________________________. Baie ouers of voogde vind dit ________________ om met ‘n tiener oor seks te praat, of het dalk nie genoeg inligting om om oor goeie ______________ leiding te gee nie.

A

dikwels van die huis af weg is, om jou te onderrig oor gesonde ofongesonde seksuele gedrag.
ongemaklik
besluitneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 5 ongewenstegevolge van ongesonde seksuele gedrag

A

Tienerswangerskap
Seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s)
MIV en vigs
Lae srlfbeeld
Emosionele letsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarvan het tieners wat swanger is, eerstens die risiko geloop?

A

Van seksuele gemeenskap sonder die gebruik van voorbehoeding. Dit sluit in kondome vir mans en vrouens, die pil voorbehoedende plakkers of inspuitings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom is sommige vrouens bang om voorbehoedmiddels te gebruik?

A

Hulle dink dit sal meebring dat hulle nie in die vervolg kinders sal kan hê nie, of hulle is bang dat dit hulle gewig sal laat aansit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

‘n Verpleër by ‘n _____________________ kan jou raadgee oor die voorbehoedingsmetodes wat vir jou die beste sal wees.

A

gesinsbeplaningskliniek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Sommige mans dink dat dit die vrou se verantwoordelikheid is om hulself teen ______________ te beskerm. Hierdie verantwoordelikheid behoort gedeel word, aangesien van pa’s verwag word om vir hulkinders ____________ en andersins te sorg.

A

swangerskap
finansieël

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter besluit mort geneem word wanneer ‘n meisie swanger word?

A

Daar moet besluit wordof hulle die baba gaan hou, laat aanneem of die swangerskap gaan beëindig deur ‘n proses bekend as aborsie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat sal gebeur indien tuenerouers besluit om die baba te hou?

A

Dit kan meebring dat hulle altwee die skool moet veflaatom werk te kry, ten einde vir die baba te kan sorg. Dit bring hulle opvoeding in gedrang en verminder jou kans op ‘n goeie loopbaan. Hullekan ook die meeste van hul skoolmaats verloor , aangesien hulle nir meerinstaat sal wees km mefhulle uit te gaan en pret te hê nie. Die gemeenskap kan hulle ook kras veroordeel weens die swangerskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Definieer aborsie

A

vrywillige medisiese beeïndiging van swangerskap, gewoonlik deur ‘n kliniek dokter of klinieksuster.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is SOI’s (Seksueel oordraagbare infeksies)?

A

Siektes wat deur seksuele kontak van een persoon na ‘n ander oorgedra word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat kan die gevolg wees as hierdie infeksies nie geïdentifiseer of behandel word nie?

A

Baie ernstige gesondheidsprobleme of selfs die dood.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Is SOI’s geneeslik?

A

Nie almal nie, maar hulle kan bestuur word indien hulle in ‘n vroeë stadium gediagnoseer word en die regte mddikasie gebruik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Waar of onwaar
Tienermeisies is meer vatbaarvir SOI’s as ouuer vroue.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Noem 5 algemene simptome van SOI’s

A

Brand of ander pyne wanneer die toilet besoek word
Onwelriekende vloeistof afkomstig van die penis of vagina
Oop sere of vratte in die omgewing van die geslagsdele
Jeuk
Maagpyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Waar of onwaar
Nie alle SOi’s het duideljke simptome nie en jy behoort vir mediese ondersoeke te gaan wanneer jy onbeskermde seks beoefen, ongeagof jy die simptome toon of nie.

A

waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Gee die simptome/behandeling vir die volgende infeksies:
Hepatitis B
Geslagsomloop
Sifilis
Gonorree

A

☆ Dit toon geen duidelike simptome nie, en kan versprei sonder dat dit besef.
☆ Dit is klein blasies op die geslagsdele. Hierdie SOI’s is ongeneeslik, maar medikasie kan dit in bedwang hou.
☆ Dit is geslagsere wat geneeslik is indien dit vroegtydig behandel word. Dit kan lei tot kraaksinnighrid en die dood indien dig nie behandel word nie.
☆ Die simptome is onder meer ‘n geelgroen vloeistof, ‘n brandsensasie wanneer die toilet besoekword, en lae buikpyn. Dit is geneeslik indien dit vroegtydig behandel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Definieer geslagsdele
Die seksorgane buite jou liggaam of wat jy kan sien.
26
Hoekom is MIV 'n SOI?
Want een van die maniere waarop dit opgedoen kan word is deur onbeskermde kontak met die geslagstowwe van iemand wat die infeksie het.
27
Waar of vals Jy kan MIV opdoen deur enige soort seks Die risiko vir MIV besmetting is altyd hoog met onbeskermde seks, selfs al is dit net een keer.
Waar
28
Wat is die gevolge wanneer jy met MIV besmet word?
Dit begin stadigaan jouimmuunstelsel aantas. Na 'n paar aantal jare word jou immuunstelsel so swak dat dit jou nie teen ander besmettings en siektes kan beskerm nie. In hierdie stadium ontwikkel jy vigs, waaraan jy kan doodgaan.
29
waarvoor moet jy vir ondersoeke gaan as jy met MIV besmet is?
Vir die monitering van jou CD4-telling
30
Wat gebeur as jou CD4-telling te laag daal?
Jy moet vir die res van jou lewe antiretrovirale medikasie
31
Gee van die gevolge van 'n lae selfbeeld:
Dit kan meebring dat jy teleurgesteld en skaam is vir jouself weens die swak keuses wat jy gemaak het. 'n Lae selfbeeld kan verhinder dat jy goed vaar op skool. Jy jan begin dat jy as mens onwaardig is of nie agterdat ander jou nie met respek behandel nie. Wanneer jy 'n lae selfbeeld het, kan jy voel dat jy nie goeie behandeling verdien nie en daarom inskakel by seuns en meisiesvriendinne wat jou misbruik. Jy kan ook jou gesondheid en welstand verwaarloos, wat die risiko van ongesonde gedrag verhoog.
32
Wat is emosionele letsels?
'n Geestelike of emisionele ptn wat jy oor 'n lang tyd saam jou dra.
33
Noem vb'e van hoe ongesonde seksuele gedrag
⚘Indien 'n seuns of meisievriend jou misbruik of verwerp het ⚘Jy kan deur jou gesin verwerp word vir jou ongesonde seksuele gedrag. ⚘Verkragting, ongeag of dit onder die invloed van alkohol of dwelms geskied, tensy jy professionele hulp kry. ⚘As jy dinge gedoen het waarvoor jy nog nie emosioneel gereed was nie, of wat gevolge teweeggebring het wat jy nie kan oplos nie.
34
Waar of onwaar Die besluite wat ons neem en die manier waarop ons op tree, word nie deur die mense om ons en ons omstandighede beïnvloed nie.
Onwaar
35
Wat dui ons persoonlike gedrag aan ander aan?
Dit wys wie ons is en gee 'n aanduiding oor ons karakter, ingesteldheid en gesondheid.
36
Waarop het die manier wat ons optree 'n uitwerking?
Ons gesondheid, verhoudings, toekoms as volwassenes, dit help bou aan ons selfbeeld en selfvertroue, dit sal meebring dat ons 'n gesonde lewenstyl handhaaf deur verantwoordelikheid keuses te maak.
37
Noem 'n vb van hoe ouers of voogde se reëls 'n positiewe invloed op ons persoonlike gedrag kan hê
As ons ouers nie rook nie en ons verbied om dit te doen, is daar 'n kleiner moontlikheid dat ons ongehoorsaam sal wees
38
Gee 'n vb van hoe ons gesin ook 'n neagatiewe invloed op ons gedrag kan hê
As jou ma ongetroud is, sal jy waarskynlik glo dat fit nie nofig is om te trou voor jy seks beoefen nie.
39
Wat is gesinsgeheime en wat kan dit behels?
Onderwerpe waaroor die gesin nie praat nie. Dit kan gesprekke oir seks, swangerskap en verhoudings ook insluit.
40
Hoekom kan gesinsgeheime nadelig vir kinders wees?
Dit veroorsaak afwesigheid van belangrike lesse wat jy behoort te leer en dat jy jou wend tot jou maats en portuurgroep, wat nie altyd vir jou die korrekte inligting sal gee nie.
41
Speel ons grmeenskap 'n rol in ons persoonlike gedrag?
ja
42
Beskryf die gevolge daarvan as jy 'n in 'n gemeenskap bly waar verantwoordelike persoonlike gedrag die norm is.
Jy sal meer geneig wees om verantwoordelik op te tree en dit sal jou aanspoor tot 'n opvoeding en deelname aan aktiwiteite wat 'n gesonde leefstyl bevorder, en ontmoedigom ongesonse persoonlike en seksuele gedrag te openbaar.
43
Verduidelik die uitwerkjng as jou gemeenskap bendes, dwelms en drank goedkeur
Jy kan by hierdie bendes aansluit en in gevaarlike situasies beland. In sulke gevalle is die risiko groter vir ongedonde persoonlike en seksuele gedrag.
44
Kan jou maats en portuurgroep jou help om te ondersoek wat jy wil word?
Ja
45
Waar of vals Ons is geneig om soos mense op te tree met wie ons gereeld tyd spandeer
waar
46
Hoekom word ons deur ons maats beïnvloed?
Omdat ons hulke bewonder en respekteer
47
Wat kan ons gretigheid om soos ander te wees meebring?
dat ons met drank, dwelms en seks eksperimenteer
48
Hoekom jok sommige tieners oor hul seksuele aktiwiteit?
Bloot om te voldoen aan die verwagtinge van hul portuurgroep.
49
Hierdie druk kan 'n ____________________________ in ons latere lewe om die druk van ander te _____________.
invloed hê op ons vermoë hanteer
50
Noem 2 strategieë om ongesonde seksuele gedrag te hanteer
Onthouding en verandering van gedrag
51
Noem 4 voordele van onthouding
€ Jy is beter in staat om gesonde verhoudings te ontwikkel € Dit sal nie nodig wees om gereeld 'n kliniek te besoek nie € Jy kan SOI's en swangersksp verhinder. € Jy jan jou selfbeeld bou en emosionele letsels vermy
52
Noem riglyne vir wanneer jy teen voirbehoesing besluit
Ken jou seksmaat en jou eie MIV-status. Jy moet elke keer wanneer jy seksueel verkeer, 'n kondoom of voorbehoeding vir vroue gebruik en getrou aan jou seksmaat wees.
53
Noem dinge wat jy moet doen wanneer jy jou seksuele gedrag wil verander
Probeer steun kry van ander mense, soos jou gesinslede, maats of gemeenskapsgroepe. Probeer om oefening te doen en aan sktiwiteute derk te neem aan aktiwiteite wat jou help om positief en gesond te voel. Beplan sorgvuldig wat jy moet doen om hierdie verandering in jou lewe te bewerkstellig en probeer soveel redes moontlik vind vir hierdie positiewe verandering. Dink ook aan jou persoonlike sterkpunte , wat kan help om jou te hou by hierdie gesonder veranderinge.
54
Verduidelik hoe maats 'n positiewe invloed op jou lewe kan hê en jou help om hierdie veranderinge suksesvol deur te voer.
Maats wat saam tyd deurbring, kan mekaar help om hul gekose doelstellings te bereik, ongeag of hulle sport-of akademie verwant is, en of hulle, soos in hierdie geval, gemikis op 'n gesonder seksuele leefstyl. Maats se positiewe terugvoer sal jou aanmoedig om te volharden jou gedrag te verander.
55
Noem 5 beskermende faktore wat jou help om jou van seks af te weerhou.
^ Persoonlike faktore wat sal help, sluit die vermoë in om selfversekerd te wees in die oortuiging dat jy 'n goeie toekoms kan hê, die gebruik van jou onderhandelingsvaardighede, en die selfvertrouom "nee" te sê. Wanneer jy jou besluit geneem het, bly by jou oortuigings en doelstellings, en probeer om nie in die versoeking te kom om hiervan afstand te doen nie. ^ Dit hrlp jnfien jy binne jou gesinsverband seksuele gedrag kan bespreek en indien jy en jou gesinslede in staat is om met mekaar daaroor te praat. ^ Vriende kan 'n baie belangrike rol speel in die ondersteuning van jou besluite en jou help om ongesonde seksuele gedrag te vermy. ^ Jy kan op skool leer hoe om groepsdruk te weerstaan en 'n voorspoedige toekoms vir jouself te beplan. Jy kan raad en ondersteuning soek by onderwysers in wie jy vertroue het. ^ Jy kan jeugorganisasies, geloofsorganisasies en gesonde rolmodelle in jou gemeenskap gebruik om jou te ondersteun met die neem van gesonder besluiteen die handhawing daarvan. Idibindi is een van hierdie gemeenskapsgroepe. Hierdie groep staan mense in die gemeenskap by, deur die verlening van ondersteuning en raad aan diegene wat 'n behoefte daaraan het.Dit sluit swanger tieners en vigslyers in.
56
Wat kan jy doen as nie plaaslike organisasies om hulp wil nader nie?
Jy kan van die nasionale nommers vir Kinders, tienerswangerskappe, MUV, ens., bel.
57
Hoekom is dit moeilik om reeds as tiener 'n ouer te wees?
Omdat jy nog 'n kind is en die vaardighede van 'n volwassene probeer aanleer en nou die verantwoordelikhede van 'n volwassene moet nakom.
58
Hoe ksn krasm tienermz's se fisiese gesondheid nadelig beïnvloed?
Haar liggaam is nog besig om te ontwikkel en swangerskap kan haar beenstruktuur beskadig.mDie gdboortrptoses kan ook skeuring veroirsaak wat slegs met 'n operasie reggestel kan word
59
Hoe kan tienerma's emosioneel benadeel word?
Hul word dikwels nie in hul gemeenskappe gerespekteer nie. Dit maak dit vir hulle moeiliker om goed oor hulself te voel en om hulp te kry wanneer hulke dit nodig het.
60
Hoe kan tienerouers emosioneel nadelig geraak word.
Dit kan meebring dat hulle aan depressie ly, hul maats, gemeenskapsondersteuning inboet en aan stres ly
61
Waarna is Tienerpa's meer geneig as tienerma's?
Om hulle tot drank en dwelms te wend om aan die harde werklikheid van die situasie te probeer ontkom.
62
Hoekom moet tienerouers dikwels die skool verlaat (veral tienerpa's)?
Om werk te soek sodat hulle vir hulle kind kan sorg. Sommige van hulle keer nooit terug skool toe nie en verbeur so die kans op 'n goeie opvoeding en loopbaan. Jong pa's kan ook verplig word om kulturele vergoeding, soos lobola, te betaal indien hulke 'n meisie swanger maak. Dit kan groot finansiële druk op die hele gesin plaas.
63
Wat kan gdbeur wanneer tienermeisies so lank as moontlik hul swangerskap wegsteek?
Sy kry nie die nodige ondersteuning van klinieke en dokters, wat sy vroeg in haar swangerskap benodig.
64
Hoe kan die baba's benadeel word wanneer tienerma's minder gewig tydens huk swangersksp aansit?
Dit lei tot 'n lae geboortegewig by die baba, wat hom vatbaarder maak vir fisiese gesondheidsprobleme
65
Hoekom word tienerouers se baba's dikwels swak gevoed en soms verwaarloos?
Aangesien tienerma's en -pa's gestres is en dit moeilik vind om die druk van ouerskap te hanteer.
66
Hoekom is die kans groter dat tienerouers se kinders sal sukkel op skool?
Hul ouers het self 'n grbrekkige opvoeding en vind dit moeilik om hul kindrrd ba 'n leerkultuur te lei.
67
Vir watter gevaarlike gedrag kan tienerouers se kinders kwesbaar wees?
Dwelmmisbruik, drankmisbruik of selfs om selfv'n tienerouer te word, wat 'n siklus van armoede en swak opvoeding in die familie kan skep.