AFRIKAANS OSCE S5 - STROKE Flashcards
A stroke is when your brain does not get enough oxygen
‘n Beroerte is wanneer u brein nie genoeg suurstof kry nie.
It happens when there is a blockage in the blood vessel in the brain
Dit gebeur wanneer daar ‘n verstopping in die bloodvaat in die brein is
The blockage is a blood clot
Die verstopping is ‘n bloedklont
The consequences of a stroke are not always the same
Die gevolge van ‘n beroerte is nie altyd dieselfde nie
How bad the stroke is depends on where and how big the blockage or bleeding is
Hoe erg die beroerte is hang af waar en hoe groot die verstopping of bloeding is
Some people have a disability following a stroke
Sommige mense het ‘n gestremdheid na ‘n beroerte
I will refer you to a speech therapist, physiotherapist and occupational therapist.
Ek sal u na ‘n spraakterapeet, fisioterapeet en arbeidsterapeet verwys
I will refer you to a psychciatrist
Ek sal u na ‘n psigiater verwys
I will refer you to a neurologist and a neurosurgeon.
Ek sal u na ‘n neuroloog en neurochirrurg verwys (“shi-rug”)
I will refer you to a specialist
Ek sal u na ‘n spesialis verwys (“spe-shi-ah-lis”)