Afrikaans grade 5 Flashcards
Hy is my boetie
He is my brother
Sy naam is Jared
His name is Jared
Hy is ‘n seun
He is a boy
Hy is vyftien jaar oud
He is fifteen years old
Hy het bruin hare
He has brown hair
Hy het blou oe
Hy has blue eyes
Hy is is langer as ek
He is taller than me
Hy is groter as ek
He is bigger than me
Hy is ses jaar ouer as ek
He is six years older than me
Jared is die oudste kind
Jared is the oldest child
Ek hou van hom
I like him
Lees
Read
skryf
write
luister
listen
sinne
sentences
woorde
words
waar
where
waneer
when
hoekom
why
wat
what
wie
who
lief
love
wiel
wheel
nies
sneeze
tien
ten
dier
animal
dief
thief
kiem
germ
Ek is __________ vir mamma
lief
Die kar se _________ is pap
wiel
Ek het ________ vingers
tien
Die ________ het my geld gesteel.
dief
rok
dress
hemp
shirt
kous
sock
serp
scarf
trui
jersey
das
tie
pet
cap
hoed
hat
handskoen
glove
jas
jacket
kortbroek
shorts
langbroek
long pants
voornaamwoorde
pronouns
my
my
Hy
he
ek
I
sy
she
ons
our
julle
you (plural)
jy
you (singular)
jou
your
punt
full stop
komma
comma
vraagteken
question mark
hoof letter
capital letter
vark
pig
wolf
wolf
vuur
fire
klop
knock
groentesop
vegetable soup
yskoud
ice cold
buite
outside
warm
warm
klein
small
sleg
bad
jong
young
It is not warm in Winter
In die Winter is dit nie warm nie.
The fire is not small
Die vuur is nie klein nie.
The vegetable soup is not bad
Die groenteslop is nie sleg nie.
I am not old
Ek is nie oud nie.
meervoude
plurals
meervoud van kat
katte
meervoud van haan
hane
meervoud van boom
bome
meervoud van boek
boeke
meervoud van huis
huise
meervoud van koei
koeie
meervoud van wolk
wolke
meervoud van mens
mense
verkleinwoorde
diminutive words
verklenwoord van kat
katjie
verkleinwoord van hond
hondjie
skoen
shoe
telephone
telefoon
television
televisie
motorbike
motorfiets
tree
boom
animal
dier
flower
blom
banana
piesang
leg
been
keys
sleutels
child
kind
music
musiek
Verlede Tyd
past tense
Verlede tyd: Hy ry in Melville.
Hy het in Melville gery.
Verlede tyd: Tim hardloop weg.
Tim het weg gehardloop.
Verlede tyd: Sara doen haar werk.
Sara het haar werk gedoen.
Verlede tyd: Almal speel met Nosi.
Almal het met Nosi gespeel.
Verlede tyd: Pa gaan werk toe.
Pa het werk toe gegaan.
meervoud: pan
panne
meervoud: kop
koppe
meervoud: vis
visse
meervoud ster
sterre
meervoud maan
mane
meervoud: muur
mure
meervoud dier
diere
meervoud voet
voete
meervoud vark
varke
meervoud kind
kinders
meervoud ouma
oumas
verkleinwoord: kop
koppie
verkleinwoord: kas
kassie
verkleinwoord: man
mannetjie
verkleinwoord: son
sonnetjie
verkleinwoord: pen
pennetjie
verkleinwoord: aap
apie
verkleinwoord: skoen
sknoentjie
verkleinwoord boom
boompie
Trappe van vergelyking (vet, vetter, vetste)
degrees of comparison (fat, fatter, fattest)
dik, dikker, ____________
dikste
skoon, skoner, ____________
skoonste
vuil, vuiler, ______________
vuilste
oulik, ouliker, ________
oulikster
koud, kouer, ___________
koudste