Afrikaans Flashcards
Afrikaans
Hallo
Hello
Aangename kennis
Nice to meet you
Hoe
How
jou
you
goed
good
dankie
thank you
met
with
vandag
today
stoep
verandah
groen
green
bal
ball
speel
play
totsiens
goodbye
kat
cat
hond
dog
vloer
floor
koel
cool
rus
rest
roep
call
gooi
throw
groentetuin
vegetable garden
slang
snake
pampeone
pumkins
hardloop
run
soek
look
Maandag
Monday
Dinsdag
Tuesday
Woensdag
Wednesday
Donderdag
Thursday
Vryday
Friday
Saterdag
Saturday
Sondag
Sunday
familie
family
Wat
What
Waar
Where
wanneer
when
hoekom
why
seun
boy
meisie
girl
op
on
langs
next to
kwaad
angry
uit
out
Verlede tyd:
Snoet soek die bal.
Snoet het die bal gesoek.
Verelde tyd:
Toet le op die stoep.
Snoet het op die stoep gele.
Verelde tyd:
Mevrou Keon gooi die bal.
Mevrou Keon het die bal gegooi.
Verlede tyd:
Toet sien n slang
Toet het n slang gesien.
Verlede tyd:
Snoet neem die groen bal.
Snoet het die groen bal geneem.
Meer-as-een:
bal
balle
Meer-as-een:
hond
honde
Meer-as-een
kat
katte
Meer-as-een:
tuin
tuine
Meer-as-een:
pampoen
pampoene
Meer-as-een:
slang
slange
Meer-as-een:
stoep
stoepe
Meer-as-een
nek
nekke
hy
he
sy
she
ek
I
haar
her
my
my
hom
him
hulle
their
myne
mine
treurig
sad
buite
outside
baie
very
koors
fever
dokter
doctor
bel
phone
binne
inside
kamer
room