Afdeling 7-reisdokumente Flashcards
Wat is n reisdokument?
N dokument wat n reisiger toestemming gee om lande te verlaat en verskillende estemmings binne gaan
Wat word benodig?
Geldige paspoort
Geldige visum
Gesondheids serrifikaat
Internasionale rybewys
Hoe kry n IBP/IRB?
Deur jou geldige lesensie te vertoon
Watse funksies het IRB?
Verskye vertalings
Help met motor huur en versekering
Bespreek die stappe om IRB aansoek te doen
- aansoekvorms by Automobiel-Assosiasie se kantore
- aansoekvorms en permitfooi(R300) by AA inhandig
- 2paspoortgrotte fotos (blik)
- oorspronklike rybewys of gesertifiseerde kopie van lesensie
- geldige passpoort
- alle gesertifiseerde koepiee moet hoogstens 2mnd oud wees
Onder watter omstandighede word IRB uitgereik
- moet geldige rybewys
- tydperk tussen 1-3jr lank uitgeriek mag nie vervaldatum v lesensie oorsky
- saam rybewys dra en vertoon
- meeste motorhuurmaatskappye ereis IRB vir internasionale motor verhuur
Wat is paspoort
- regsdokument wat persoon toelaat om land te verlaat of binnekom
- n SA paspoort word ingevolge die wet op SA paspoorte en reisdokumente van 1994 en diemeegaande regulasies deur die dep v Binnelandse sake uitgereik
Wat is die tipe paspoorte?
Toeriste paspoort
- SA burgers
- 16<
- 10jr geldig
- R400
Kinderpaspoort
- <16jr
- 5j
- R400
Tydlike paspoort
- SA burgers
- dringend
- 12mnd
- R180
Amtelike
- amptenare v staatsinstellings
- sake
- 5jr
- gratis
Dokument vir reisdoeleindes
- aan buitelanders net permanente verblyf status in SA wat nie dokumente van eie land van herkoms het nie
- 5jr
- R400
Bemanningslidsertifikaat
- vlugbemanning v lugdien
- gratis
Noodreissertifikaar
- SA burgers
- nie genoeg tyd on gewone paspoort te kry nie
- 9mnd
- enkel reis
- R140
Maksitoeristepaspoort
- gereelde reisers
- 16<
- 48bl
- 10jr
- R600
Voltooiing van aansoekvorms
- Dep v Binnelandse Sake/oorsee by SA ambesade
- bewys van ID
- 2kleurfotos
- vingerafdrukke word gesoem
- R400
- brief v werkgewer indien amptelike paspoort verkry
Wat is die vereistes vir visum
- visumaansoekvorms
- geldige paspoort
- 2fotos
- visumfooi (R425)
- vliegkaartjie bewys
Wat is n visum
- endossement in passpoort wat toestemming gee om vir n tydprk en n gespesifiseerde rede in n ander land te wees
- keur ongewenste mense lande binne
Tipe visums
Deurgangvisum
- vlug oorstaande tyd in ander land te wees
- 78uure>
Werksvisum
-gee toestemming om ander lande te wees ten einde vir gespesifiseerde tydperk
Mediese visum
-om mediese behandeling te ontvang
Vakansie visum
-vakansie reis
Schengen visum
-Europese lande besoek
Wat is n doeaan
Kontrolepunt wat die oewerheid wat daarvoor verantwoordelik is om die beweging in en uit grensgebiede monitor
Belasingvrye goedere
Item kan binne kom sonder belasting
Verbode goeder
Onwettige
Groen kanaal
Die area vir reisegers wat binne perke v doeaanregulasies val
Rooi kanal
Area vir mense wat items het wat nie aan die doeaneregulasies voldoen nie
Om te verklaar
Items na doeanebeamptes geneem word en aan hulle gewys word
Item wat berpeke oorskei
In rooi kanaal verwerk
Reistoelaes
N bedrag aan goedere wat n reisiger toegelaat word om in n land innte bring sonder dat hulle goeder hoef te verklaar
Watter invoerregulasies van SA
200 sigarette 20sigare 250g tabak 2liter wyn 1liter spiritualire of drank 50ml parfuum 250ml eau de toilett pp Nuwe, gebriukte of doeanevrye items van R5000 (Indien moet verklaar word)
Ander doeaneregulasies
18jr vir tabak of drank Verklaar namens derde party vervoer Invoerpermit vir plante Wapens in n waperhouer R500 nie meer geskenke nie Dier moet mikroskyfie he Blindes gidshoede mag saam
Reistoelae geld binnekom
Max R25000 note
Ander vorms is onbeperk
Reistoelae geld buitegaan
Max R25000 note
Max R160000pr kalenderjaar uitvoer indien ouer as 12
Jonger as 12 max R50000
Wat is doeanedep se hooffunksies
Omvimmigrasie te reguleer Beweging vd land se burger beheer Korrekte visumgelde Doeanebelasting te verhaal Voorkom dat dwelms, wapens en bedreigte spesie ens nie gesmokkel word nie Verspreiding van siektes beheer