Afdeling 20-proffesionele Beeld Flashcards
1
Q
Wat is n maatskappy beeld?
A
- n kom inasie vd gedagte, gevoelings, menings en beelde wat mense oor maatskappy en sy produkte en dienste het
- potensiele kliente sien maatskappy se wn, geboue,kantore, voertuie, toeristing, skryfbehoeftes, webwerf en omgewing en vorm n onmiddelike indruk vd maatskappy en sy vermoe om gehalteprodukte en dienste te lewer
2
Q
Wat bepaal n maatskappy beeld?
A
- Naam en logo en slagspreuk
- moet kragtig wees
- assosisieer met produk of diens
- herkenbaar - skryfbehoeftes
- bs kaartjies - Die fisiese voorkoms v o/n
- nie net wn maar gebou
- netjies - Promosies en kommunikasie web of medis
- b/s lewensvatbaar maak
- pragtig en insiggewende uitstalling geviel van omgee - bemarkingmateriaal en produkverpakking
- beeld van b/s - Getuigskrifte en toekennings
- vertoon toekennings - Werknemervoorkoms en optrede
- moet beste lyk en doen - Omgewingsbeeld
- b/s verantwoordelikheid teenoor gemeenskapennomgewing toon - Klientrdiensbeleid
- teenoor publiek e kliente optrede
3
Q
Personeel beeld
A
Skep beeld van bs Aangenaam Aantreklik Kundig Stralekrans efferk
4
Q
5ps van proffesionele voorkoms
A
Polish Poise Posture Presence Positioning