Afdeling 6- Gesondheidskwesdies Flashcards

1
Q

Waarvoor is kwessies

A

Verspreiding van siektes beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is WGO/WHO

A

Wereldgesondheidsorganisasie wat verantwoordelik is om gesondheidsadvies aan toeriste te gee

Hoofdoel is om hoogste vlak v gesondheid te verkry

Gesondheid in n toestand v volle fisiese, geestelike en sosiale welstand en nie blooy fie afwesigheid v siektes of kranklikheid nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is n gesondheidsertifikaart

A

Bewyd dat hul nodige gesondheidsvoorsorgmastreels getref het

Deur doktore/reiskliniek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die voorsorgmaatreels

A

Toeris moet uitvind presies wat nodig is vir gebied wat hul gaan besoek

WGO/WHO beveel aan vir die volg indien na Afrika:

  • tetanus
  • hepatitis A en B
  • geelkoors
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beverl aan algemene gesondheidsvoorsorgmaatreels

A

Areas met gesondheidrisiko
Medikasie
Sonblootstelling
Gebottelde water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Sekuriteitswenke

A
Nie waardevolle items by jou dra
Kaarte en klein hoeveelheid geld
Nie selfoon gebriuk indien bestuur
Volg padreels
Sluit kamerdeur
Hou bagasie by jou
Resoekteer kultuur
Vermy geisoleerde plekke in die nag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly