Afdeling 13-vorme Va Betaling Flashcards

1
Q

Noem die vorme van betaling

A
Eft
Swift
Valuta debietkaart
Reisegerstjek
Kredietkaart
Valuta note
Internet betalings
Bank onttrekings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek EFT

A

ELEKTRONIESE FONDSOORPLASING(EFT)

  • n stelsel waar geld direk van een bankrek na n ander oorgeplaas word sonder papiergeld wissel
  • kan by otm doen
  • papierloss
  • laer admin koste
  • bankoste wissel en kan duurder
  • kuberkrakers kan toegang kry
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bespreek SWIFT

A

TELEGRAFIESE OORPLASING(SWIFT

  • telegraaf wat geld vd sender na ontvanger oor plaas
  • vervang deur eft
  • society for worldwide interbank financial telecommunication
  • snelheid (2dae)
  • gerieflik
  • kuberkrakers
  • bankkoste wissel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bespreek bank onttrekings

A

BANK ONTTREKINGS

  • tjek wat deur een ank getrek word en n ander bank magtig om betaling te maak aan persoon wat op tjek is
  • meeste land aanvaar
  • goedkoper as eft
  • persoonlik na bank toe
  • bewys van identiteit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bespreek internet betalings

A

INTERNET BETALINGS

  • stem oor een met eft maar minder persoonlik op grond vd klient behoeftes by bank registreer
  • vermy toue
  • gerieflik
  • sommige lande het nie internet nie(wifi)
  • foute kan voorkom met besonderhede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bespreek buitelandse banknote

A

BUITELANDSE BANKNOTE(KONTANT)

  • basies die aanvaarde vorm van ruiling as betaling vir aankope of dienste wat gelewer
  • lande se geld verskil
  • nie bankoste
  • gerieflik
  • nie teruggekry as verloor of gesteel
  • moet by bank
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bespreek kredietkaarte

A

KREDIETKAARTE

  • deur finansiele instellings aan n persoon uitgeruik om toegang tot krediet te kry volgens n betalingsplann terug betaal
  • visa,masterkaart
  • gerieflik
  • krediet word bepaal deur nakomming van pligte
  • hoe rente koers
  • sekuriteit Is maklik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bespreek reisegirdtjeks

A

REISIGERSTJEKS

  • meeste finansiele instellings uitteik was as n vorm v betaling
  • veilig vervang word
  • beperk bedrog
  • nie gewild
  • duur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bespreek voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaart

A

VOORAFGELAAIDE BUITELANDSEVALUTA DEBIETKAARTE

  • reiskaarte wat jou toegang gee tot fondse
  • maklik
  • gerieflik
  • nie bedkikbaar by kleiner besighede
  • netwerke kan af wees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly