Afdeling 21- Diensvoorwardes Flashcards
1
Q
Watter wet reguleer hoe mense aangestelword
A
Wet op basiese diensvoorwasrdes nr 75 van 1997
2
Q
Die wet regulerr indiensneminhskwesdiessoos…
A
Diensvoorwaardes Werksure Verlof Besonderhede Betaling v vergoedi g en lone,aftrekkings en ander Betaling vbydrea tot voordeelfondse Monitering en toepassing vd wet
3
Q
Wiewird by hiedeie sektorsle vasstelling ingesliut?
A
Enige kommersiele bs waarin wg en wn een of meer van volg uitvoer:
- verskaffing v akkomodasie en/of voorbereiding
- verskaffing v voorbeide voedsel of vloeibare ververding vir verbriuk op of weg vd perse
4
Q
Lone
A
Werker moet n min loon ontvang met jaarlikse verhoging v VPIX +2% vehoging(verbriukerspryd indek)
5
Q
Diensvoorwaardes
A
Mag werk
- 48uur pw
- 9uur op enige dag ad 5dae of minder pw werk
- 8ure pd as meet as 5dae werk
Oortyd
- vlg ooreenkoms
- hoogsten 10ure pw
- 12ure mag werk
7
Q
Waarom n dienkontrak
A
- sal onsekerheid oor bepalings en voorwaardes vd aanstelings verminder en kan geskille if rusies verminder
- beskerm werkers
- indien nie verkry nie moet met vabond praat
8
Q
Wat is in dienskontrak
A
Uitdruklike bepalings
- kernpligte
- betalings
- ure
- verlof
Stilwyende bepalings
- prof verantwoordbaarheid
- diensetiek
11
Q
Dienskontrak
A
- Wg gee aan wn aan begin van indiensneming tydperk met al die nodige inligting
- ooreenkoms tuusen wg en wn wat regte en verantwoordelikhede beskryf
- reguleer diensbepalings en voorwaardes wat aangebied word