6.1 Beplanningsaktiwiteite Flashcards
Stap 3:
Wat is die Maatstaf vir ‘n maatsakppy met winsoogmerk
Wins voor belasting
Want aandeelhouers wil weet of hierde maatskappy ‘n wins maak of nie
Stap 3:
Wat is die Maatstaf vir ‘n maatsakppy met sonder winsoogmerk
Warry nie oor wins nie
Aandeelhouers wil die totale inkomste weet
Stap 3:
Wat is die Maatstaf vir ‘n maatsakppy wat nog nie op die been is nie
Totale uitgawes
Stap 3:
Wat is die Maatstaf vir ‘n maatsakppy wat ‘n vervaardiger is
Kombineer wins voor belasting & totale bates
Hoekom - vervaardiger gaan groot masjienerie he of miskien groot EAT
Stap 3:
Wat is die Maatstaf vir ‘n maatsakppy wat bate gedrewe is
Totale Bates
Stap 4:
Ouditstandaarde persentasies
Omset
1/2 - 1%
Stap 4:
Ouditstandaarde persentasies
Bruto wins
1 - 2%
Stap 4:
Ouditstandaarde persentasies
Netto - inkomste
5 - 10 %
Stap 4:
Ouditstandaarde persentasies
Totale bates
1 - 2 %
Stap 4:
Ouditstandaarde persentasies
Ekwiteit
2 - 5 %
Waar kies jy die syfers
Stap 1
Scenario:
Watse syfers kies jy -
Begrote of werklike
Dit sal beter wees om die werklike syfers te vat as die maatskappy nie ‘n goeie verlede het om begroting op te stel nie - nnie akkurate
Of verlede jaar se syfers kan gebruik word maar inflasie moet in berekening gebring word
Stap 5:
Sluit jou raming af
BV: R999 word afgerond na R1,000
Hoekom - wil wesenlikheidsyfer konserwatief gaan bepaal
Hoekom wil jy ‘n groter wesenlikheidsyfer he
Sodat jy meer werk kan doen en sodat jy dan jouself meer kan cover
Hoekom wil jy nie teveel van jou riglyne af wyk nie
‘n Oudit is altyd risiko gebasseer en ek wil eintlik net gaan oudit waar daar risiko’s is
wil nie teveel onnodige werk gaan doen nie
Wat is ‘n ouditstategie
Beteken aard, omvang en tydstip (AOT) asook die rigting van die oudit
Wat is die ouditplan:
Bevat gedetaileerde beplanning op stellingsvlak vir indivituele wesenlike klasse vir transaksies
Voer risikoassesseringsprosedures uit om wat te doen
Om wesenlike risiko’s te identifiseer vir individuele rekeninge en om verder kontroles te identifiseer wat risiko’s aanspreek
Wat identifiseer die ouditbenadering
- Aard van benadering
- AOT van toetse
3 Spesifieke risiko response
- Administrasie rondom oudit
Gaan oudit vennoot kry om salarisse te doen as ‘n eerste jaars klerk
Stap 6 van beplanningsaktiwiteite
Administrasie
Reelings rondom die klient - slaap ons dalk oor, ry ons dalk ver al daai tipe goed
Voorbeeld
Kliënt: Netflorist Bpk.
Jaareinde
28/02/2024
WP M01
Voorberei: Leerlingrekenmeester
Datum
10/03/2024
Nagesien:
Datum
Onderwerp: Beplanningswesenlikheidsyfer
- EOUDK370 berekening beplanningswesenlikheid soos volg:
Maatstaf
Persentasie
Omset
0.5% – 1%
Wins voor belasting
5% – 10%
Totale bates
1% – 2%
Ekwiteit
2% – 5%
- Netflorist se finansiële inligting ter berekening van die wesenlikheidsyfer:
Begrote syfers
2025 (R)
Voorlopige syfers
2024 (R)
Werklike syfers
2023 (R)
Omset
6 500 000
3 063 000
2 350 000
Bruto wins
3 520 000
1 305 200
1 200 000
Wins voor belasting
1 150 000
20 000
(50 000)
Totale bates
310 000
285 000
115 000
Ekwiteit
2 275 000
1 125 000
1 105 000
- Metode ter berekening van die 2024 beplanningswesenlikheidsyfer:
· Die begrote syfers was gebruik aangesien dit die hoogste is.
· Slegs “Ekwiteit” is gebruik aangesien dit alle historiese finansiële inligting insluit.
· Aangesien risiko op die algehele finansiëlestaatvlak hoog is, stel ek voor om die hoogste persentasie van 5% te gebruik.
· Dit sal verseker dat ons nie “oor-oudit” nie en dus minder prosedures uitvoer.
· Die beplanningswesenlikheidsyfer is R 113 750.
· (R2 275 000 x 5% = R113 750).
Verlang:
Evalueer die berekening van die beplanningswesenlikheidsyfer vir die Netflorist oudit gebaseer op die inligting in WP M01.
- Moenie ʼn nuwe beplanningswesenlikheidsyfer bereken indien jy verskil van die berekening nie.
Die doel van hierdie maatskappy is om wins te genereer
So die aandeelhouers gaan wil sien hoe goed die maatskappy is om wins te genereer as wat hulle in die Ekwiteit sal wees
Hoe risiko het dan wil jy ‘n lae wesenlikheidsyfer he so dan gaan jy met die kleiner getak van 0,5 - 1 % werk wat dan 0,5% is
Dit is verkeerd om die begrote syfers te gebruik
aangesien ons die 2023 uitvoer of die 2022 inflasie aangepaste syfers omdat dit betroubaar is
Ekwiteit is verkeerd en omset sou beter wees omdat hulle ‘n winsoogmerk maatskappy is
2 Tipes vrae as dit kom by wesenlikheid
Vraag 1 - Bereken die wesenlikheidsyfer gebaseer op hierdie storie
EKSAMEN: klaar die berekening gee - maar gaan kritiseer vir my hierdie berekening
- wat het hierdie persoon verkeerd gedoen