Woordeboek klastoets 1 (kw 1) Flashcards

1
Q

Gee definisie: Habitat

A

Gee woord: Die gebied waarin plante en diere leef.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee definisie: Biodiversiteit

A

Gee woord: Al die lewende dinge wat in een habitat voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee definisie: Interafhanklikheid

A

Gee woord: Twee lewendige dinge wat van mekaar afhanklik is om te oorleef.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee definisie: Invertebrate (Invertebraat)

A

Gee woord: Diere wat nie ‘n ruggraat het nie (ongewerweldes)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee definisie: Eksoskelet

A

Gee woord: ‘n Harde, buitenste laag of dop wat ongewerwelde diere beskerm en ondersteun.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee definisie: Vertebrata (Vertebraat)

A

Gee woord: Diere wat ‘n ruggraat het (gewerweldes).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee definisie: Endoskelet

A

Gee woord: ‘n Geraamte wat aan die binnekant van die liggaam sit. Dit bestaan uit ‘n ruggraat en bene en word met spiere en weefsel bedek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee definisie: Ledemate

A

Gee woord: Bene, arms of stert

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly