Kw3 Sleutelwoorde e-toets Flashcards

1
Q

weerkaats

A

om terug te bons van ‘n oppervlak bv. lig word van ‘n blink oppervlak af weerkaats.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

absorbeer

A

om iets in te neem bv. ‘n spons absorbeer water, die Aarde absorbeer hitte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

vibrasie

A

‘n Vinnige heen-en-weer (vorentoe en agtertoe) beweging om ‘n sentrale punt wat herhaal word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

potensiële energie (gestoorde energie)

A

Energie wat in iets geberg/gestoor is, bv. Voedsel of brandstof. Hierdie energie kan verander in ander vorme van energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kinetiese energie (bewegingsenergie)

A

Die energie wat ‘n voorwerp het omdat dit beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Inset-energie

A

Die energie wat nodig is om ‘n brandstof te laat brand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Uitset-energie

A

Die bruikbare vorme van energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Brandstof

A

‘n Stof wat energie stoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hernubare energiebronne

A

Dit is bronne van energie wat weer vervang kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Nie-hernubare energiebronne

A

Bronne van energie wat nie vervang kan word nadat dit opgebruik is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly