Wins,verlies En Persentasie Flashcards
Hoe bereken ons wins of verlies?
Wins of verlies = verkoopprys — kosprys
Hierdie formule help om die finansiële resultaat van ‘n besigheid te bepaal.
Wanneer maak ons ‘n wins?
Wanneer die verkoopprys meer is as die kosprys
Dit beteken dat die verskil tussen verkoopprys en kosprys positief is.
Wanneer maak ons ‘n verlies?
Wanneer die verkoopprys minder is as die kosprys
Dit beteken dat die verskil tussen verkoopprys en kosprys negatief is.
Fill in the blank: Wins of verlies = _______ — kosprys.
verkoopprys
Wat is ‘n persentasie?
‘n Breuk uit 100
Hoe skakel jy ‘n persentasie om na ‘n breuk?
Plaas dit op ‘n 100
Wat is die basis van persentasie?
Persentasie is altyd uit ‘n honderd uit.
Waar word die heelgetal geplaas wanneer jy met breuke werk?
Heelgetal word op I geplaas.
Wat is die eerste stap om die persentasie te bereken?
Volg die stappe van vermenigvuldig met breuke.
Wat moet jy doen voordat jy die breuk vermenigvuldig?
Kyk of jy kan vereenvoudig en of uitkanselleer.
Hoe bereken jy die waarde van die breuk?
Teller x teller, Noemer x noemer.
Wat moet jy doen met die breuk na berekening?
Bereken breuk in sy eenvoudigste vorm.