Faktore, Veelvoude, KGV En GGF Flashcards
1
Q
Wat beteken vermenigvuldiging?
A
Om ‘n aantal kere meer te maak
2
Q
Hoe kan veelvoude voorgestel word?
A
2 +2 +2 +2 =8
3
Q
Waarvoor staan KGV?
A
Kleinste gemene veelvoud
4
Q
Wanneer word KGV meeste gebruik?
A
Optel en aftrek van breuke
5
Q
Wat is faktore?
A
Getal deel in ander getal sonder res
6
Q
Waarvoor staan GGF?
A
Grootste gemene faktor
7
Q
Wat beteken veelvoud?
A
Aantal keer wat getal in ander getal kan deel