Priemgetalle An Priemfaktore Flashcards
1
Q
Wat is priemgetalle?
A
Priemgetalle is spesiale getalle wat slegs twee faktore het: 1 en die getal self.
2
Q
Is 2 ‘n priemgetal?
A
Ja, 2 is die enigste ewe priemgetal.
3
Q
Is 1 ‘n priemgetal?
A
Nee, 1 is nie ‘n priemgetal of ‘n saamgestelde getal nie.
4
Q
Waarom is 1 nie ‘n priemgetal nie?
A
1 het slegs een faktore.
5
Q
Wat is ‘n faktoor?
A
Getalle wat in ‘n ander getal kan gaan sonder ‘n res.
6
Q
Wat is ‘n priemfaktore?
A
Priemgetal wat in ‘n ander getal kan indeel.
7
Q
Gee ‘n definisie van ‘n spieëlpriemgetal.
A
‘n Spieëlpriemgetal is ‘n priemgetal wat omgeruil ook ‘n priemgetal is.