Wette Flashcards
Definieer die Wet op Vaardigheids Ontwikkeling (WVO)
- Ontwikkel vaardighede van mense in SA om produktiwiteit te verbeter.
- Bele in die opleiding van werknemers
Hoe kan die WVO nagekom word?
- Werkgewers wat LBS invorder moet by SETA’s registreer.
* 1% van werkg she betaalstaat moet aan SETA’s oor betaal word.
Voordele van die WVO?
- Lei werkn op om produktiwiteit te verhoog.
* Verhoog opbrengs op belegging in onderwys en opleiding.
Nadele van die WVO?
- Implimentering van WVO is moeilik om te monitor en beheer.
* Verhoog koste want dit vereis n groot hvlh papierwerk.
Diskriminerende aksies
- Voorkoming van werkn om te teken vir leerlingsk agv ouderdom/posisie in werkplek.
- Onbillike bevordering van vaardighede en ontwikkeling.
Strawwe vir nie-nakoming?
- Besigh wat nie vaardigheid ontw heffing betaal nie mag nie eis toelae van WVO aan bied nie.
- Aarbeidsinspekteurs kan besigh bevel om op te hou werk as besigh skuldig bevind word aan onwettige praktyke.
Noem 4 befondsings van SETA’s.
*Skenkings en toelaes van die publiek.
*Surplusfondse van regering instellings.
*Fondse ontvang vir lewering van hul dienste.
*Vaardigheid ontw heffing betaal deur werkg-80% aan verskillende SETA’s versprei en
20% aan Nasionale Vaardigheids fonds betaal.
Wat is die Funksie van SETA’s ?
- Keur planne goed vir werkplek vaardighede en jaarlikse opleiding-verslae.
- Monitor werklike opleiding deur diensverskaffers.
Definieer die Wet op
Aarbeidsverhoudinge (WAV).
- Verskaf raamwerk vir aarbeidsverhoudinge tussen werkn en werkg.
- Vestig aarbeidshof en aarbeids-apelhof.
Hoe kan die WAV nagekom word?
- Besigh moet werkn toelaat om vakbonde te vorm.
* Ondersteun verstiging van werkplekforums.
Voordele van die WAV ?
- Beskerm regte van besigheid in aarbeidsverwante kwessies.
* Bevorder aarbeidsvrede tussen werkn en werkg.
Nadele van die WAV ?
- Koste van aarbeid styg agv wettige stakings.
* Produktiwiteit kan daal as werkn in werksure aan aktiwiteite van vakbonde mag deelneem.
Diskriminerende aksies?
- Weier van vestiging van werkplekforums.
* Dwing werkn om vakbond lidmaatskap op te gee.
Strawwe vir nie nakoming ?
- Werg kan gedwing word om die geskil beslegtings proses te betree.
- Besighede sal beboet word as hulle nie voldoen aan die ooreenkoms te bereik tydens die geskilbeslegtings proses nie.
Wat is die Regte van Werknemers en Werkgewers ?
WERKGEWERS:
- Het die reg om deel te wees van werkg-org.
- Het die reg om by KVBA verteenw te word.
WERKNEMERS:
- Geregtig op regverdige behandeling.
- Reg tot deelname en besluitneming.
Definieer die Wet op Gelyke Indiensneming (WGI).
- Bepaal dat werkn wat dieselle werk doen, gelyk betaal moet word.
- Geen diskriminasie op grond van geslag in die werkplek nie.
Hoe kan die WGI nagekom word ?
- Besigh moet waak teen diskriminerende aanstellings.
* Verseker dat alle regsgroepe op alle vlakke van indiensneming gelyk is.
Voordele van die WGI ?
- Voorsien alle werkn gelyke kans om bevorder te word.
* Motiveer werkn omdat werksmag meer divers is.
Nadele van die WGI ?
- Duur om iemand wat min weet, op te lei.
* Verhoogde admin las omdat besigh elke 2 jaar n indiensneming verslag moet opstel.
Diskriminerende aksies ?
- Nie indiensneming van jong vrou omdat sy later kinders wil he.
- Weier indiensneming agv gestremdheid of godsdienstige oortuigings.