Strategiee Flashcards
Wat is n Strategie ?
- Dis n langtermyn plan van aksie om n doel te bereik.
- Plan van aksie om geleenthede aan te spreek of om probleme op te los.
- Ondern het n strategie nodig om visie en misie te bereik.
Verduidelik die Stappe van n strategie.
- Toepasing van Swot Annalise, Pestwo en Porter se 5 kragte en omgewingsverkenning van die besigheids omgewings.
- Formuleer n strategie om doelwitte te bereik.
- Implimenteer die strategie dmv aksieplanne.
- Meet besigh prestasies om redes vir die afwykings te bepaal en om hierdie redes te analiseer.
Verduidelik die Strategie Bestuursproses.
- He duidelike visie, misie en realistiese doel stel king in plek.
- Identifiseer sterk/swak/geleenth/bedreiging deur omgewings verkenning.
- Hulpb beskikbaar vir omg verkenning kan die SWOT en pestle analise insluit.
Definieer Porter se Vyf kragte.
- Om sakeposisie in mark te analiseer.
* Dis meer van n navorsingstudie wat gedoen word deur die ondern.
Noem en bespreek Porter se 5 kragte.
KRAG VAN VERSKAFFERS:
- Besigh moet krag v versk bepaal om pryse te beinvloed.
- Hoe kragtiger versk, hoe minder mag het besigh oor hulle.
KRAG VAN KOPERS:
- Kopers wat in grootmaat koop, kan onderhandel vir pryse in hul guns.
- Besigh moet bepaal hoe maklik dit is vir kopers om pryse te verlaag.
KRAG VAN MEDEDINGERS:
- Verwys na aantal mededingers se vermoe om pryse te beinvloed.
- Mededinger met unieke produk sal groter krag he.
BEDREIGING VAN SUBSTITUSIE:
- As besigh produk maklik verkry kan word, verswak die besigh se krag in die mark.
- Unieke produk sal nie deur plaasvervanger produk bedreig word nie.
BEDREIGING VAN NUWE TOETREDES TOT DIE MARK:
- Krag hangaf van hoe maklik dit is vir nuwe besigh om mark te betree.
- Nuwe mededinger kan maklik die mark betree want dit verg min tyd en geld.
Bespreek die Pestwo Analise se Faktore.
1. Polities
Uitdaging:
*Sommige regerings beleide kan besigh beinvloed.
Aanbeveling:
*Ondersoek onlangse regerings beleide.
- Omgewing
Uitdaging:
*Bestandele in besigh produkte kan skadelik wees vir kliente.
Aanbeveling:
*Bestandele moet duidelik op ettikette aangedui word om kliente in te lig oor moontlike newe-effekte.
- Tegnologie
Uitdaging:
*Mag dalk nie bewus wees van nuutste tegnologie nie.
Aanbeveling:
*Deurlopende navorsing oor nuuste beskikbare tegnologie in die mark.
- Ekonomiese
Uitdaging:
*Lenings kan duur wees agv hoe rentekoerse.
Aanbeveling:
*Leen geld by finansiele instellings wnr rentekoerse gunstig is.
- Sosiale
Uitdaging:
*Besigh kan nie vertroud wees met die plaaslike taal van verbruikers nie.
Aanbeveling:
*Huur werkn wat goed vertroud is met die plaaslike taal.
- Wetlike
Uitdaging:
*Regsvereistes vir bedryf van sekere soort besigh is tydrowend.
Aanbeveling:
*Voldoen aan wetlike vereistes vir bedryfs besigh.
Verduidelik die Intensiewe Strategie.
MARK PENETRASIE:
- Nuwe produk penetreer bestaande mark teen lae prys todat dit bekend is aan kliente en Dan verhoog pryse.
- Groei strat waar besigh fokus op die verkoop van n bestaande produk op n bestaande mark.
MARK ONTWIKKELING:
- Groei strat waar besigh daarop gemik is om sy bestaande produk op nuwe mark te verkoop.
- Behels vind van nuwe markte en nuwe maniere om n produk te versprei.
PRODUK ONTWIKKELING:
- Groei strat waar besigh poog om nuwe produkte in bestaande mark bekend te stel.
- Besigh genereer nuwe idees en ontw nuwe produkte.
Verduidelik die Diversifikasie Strategie.
KONSENTRIESE DIVERSIFIKASIE:
- Besigh voeg nuwe produk by w verband hou met bestaande produkte , doen beroep op nuwe kliente
- Kom voor wnr besigh sy produkreeks en markte wil verhoog.
HORISONTALE DIVERSIFIKASIE:
- Besigh voeg nuwe produk by wat verskil van bestaande produk, doen beroep op huidige kliente.
- Kom voor wnr besigh ander besigh oorneem, wat in dieselle produksiestadium is maar mag n ander produk bied.
KONGLOMERAAT DIVERSIFIKASIE:
- Besigh voeg nuwe produk by wat nie verband hou met betsaande produk nie, doen beroep op nuwe kliente.
- Besigh groei in produkte, dienste en markte.
- Kom voor wnr besigh sy produkreeks en markte wil verhoog.
Verduidelik die Integrasie Strategie.
VOORWAARTSE VERTIKALE STRATEGIE:
- Besigh kombineer met/neem tussenganger oor.
- Behels uitbreiding van besigh aktiwiteite om beheer oor direkte verspreiding van produkte te verkry.
TERUGWAARTSE VERTIKALE STRATEGIE:
- Besigh kombineer met/neem versk oor.
- Doel: om besigh se onafhanklikh van versk te verminder.
HORISONTALE STRATEGIE:
- Besigh neem beheer van ander besigh in dieselle bedryf.
- Doel: om bedreiging van mededinging te verminder.
Verduidelik die Verdedigende Strategie.
AFLEGGING:
- Beeindig van dienskontrak van werkn vir bedryfs redes.
- Vermindering van aantal produksielyne.
ONTBONDELING:
- Besigh verkoop party bates wat nie meer winsgewend is nie.
- Besighede mag produklyne verkoop met stadige groei potensiaal.
LIKWIDASIE:
- Alle bates word verkoop om krediteure te betaal weens gebrek aan kapitaal.
- Verkoop die hele besigh om alle verpligtinge te betaal.