Sakesektore Flashcards
Noem die 3 Sake Sektore
Primer
Sekonder
Tersier
Wat is die 3 Besigheids Omgewings?
Mikro
Mark
Makro
Wat is die definisie van Besigheids Sektore?
Sake Sektore is sub-afdelings van ekonomiese aktiwiteite.
Beskryf die Primere sektor
Handel oor onttrekking van grondstowwe en natuurlike hulpbronne.
Natuurlike hulpbronne wat nie mensgemaak is nie bv kole/goud word uit die sektor gekry.
Mynbou, bosbou, landbou, boerdery, visvang.
Beskryf die Sekondere sektor
Verantwoordelik vir verandering van grondstowwe verity uit die P sektor ha bruikbare produkte.
Sluit in vervaardigingsfabrieke, konstruksie en energie-opwekking.
Vervaardiging, klere, voedselverwerking, bou en konstruksie word in die sektor verkry.
Beskryf die Tersiere Sektor
Lewer dienste aan publiek en besighede.
Sluit dienste in van vervoer, bankwese, regswese, en gesondheid.
Verspreiding, bankversekerings-, toerisme-, vervoer- vermaak-, kleinhandel dienste.
Wat is die moontlike uitdagings vir die Mikro omgewing?
Moeilike werknemers.
Gebrek aan visie en missie.
Gebrek aan bestuurs vaardighede.
Vakobonde, stakings en sloerstakings.
Wat is die moontlike uitdagings vir die Mark omgewing?
Mededinging.
Tekort aan voorraad.
Demografie/Psigografie.
Sosio-kulturele faktore.
Wat is die moontlike uitdagings in die Makro omgewing?
Miv/vigs. Sosio-ekonomiese kwessies. Verandering in inkomste vlakke. Politieke verandering. Aarbeidsbeperkings. Kontemporere wetgewing. Rentekoerse. Globalisering.