Werkkaart 2 Flashcards
Die gevolg van die roteerende beweging van die aarde ia die daaglikse siklus van a)___ en b)___. Die helfde van die aarde wat weg van die son gekeer is ervaar c)____. En die gedeelte wat d)___die son gerig is ervaar dag
a) dag
b) nag
c) nag
d) na
Omdat die aarde roteer ervaar ons op verskillende tye van die dag en nag onder meer:
Sonopkoms
Middaguur
Sonsondergaan
Middernag
Hoe dink jy raak die rotasie van die aarde menslike aktiwiteite (4)
- Slaap gewoontes
- Wat ons aantrek
- Wat ons eet
- Sport gewoontes
Verduidelik hoekom iemand vlugvoosheid (jet lag) sal ervaar na ń 14 ure vlug vanaf Joburg na Hemsworth
As jy op ń lang vlug oor verskeie tydsones vlieg gaan jou tyd verander en daarom gaan jou liggaam deur mekaar wees met dag en nag. Jy sal slapperig voel in die dag en wakker in die nag, jou liggaam sal eers aanpas na 5 dae
Verduidelik die 2 stappe om wêreldtyd te bereken
Stap 1: Bepaal die verskil in tyd van die twee plekke wat gegee word. Dit doen ons met behulp van die tydsonekaart (NB! +/-)
Stap 2: Pas nou hierdie verskil op die gegewe tyd toe om die ander plek se tyd te bepaal
Wat is die voordele van ń wêreldtyd-sonekaart
Mens kan jou vlugtye terpeteer