Kwartaaal 3 Begrippe Flashcards
Bevolkingsdigtheid
Grotte van ń bevolking, in vergelyking met die oppervlak van ń land
Nedersetting
Plekke op die aarde waar mense woon
Nedersettingspatrone
Verspreiding van nedersettings of dit kan yl bevolk wees en dig bevolk wees
Nomadiese nedersettings
Nedersettings gebou deur mense wat vir ń kort tyd op ń plek bly voordat hulle aanbeweeg a.g.v. Kos, klimaat, familie ens.
Permanente nedersettings
Nedersettings gebou van sterk meteriaal
Platelandse nedersettings
Nedersettings waar mense op ń plaas/plot bly. Bly ver van mekaar af en werk op landelikse omgewings
Stedelike nedersettings
Ń bevolkte plek wat gekenmerk word deur hoofsaaklik nywerheids-, vervoer- , kulturele- en adminstratief-politieke funksies
Tydelike nedersettings
Nedersettings gebou van goedkoop meteriale vir mense wat net ń kort tydperk bly, voorlopig bly en wag vir permanente huis
Verstedeliking
Fisiese groei van stedelike gebiede, hoofsaaklik vanweë landelike migrasie na stede
Konstureerde verskynsels
Mensgemaakte verskynsels soos geboue en paaie
Natuurlike verskynsels
Verskynsels/kenmerke soos berge en mere
Skuins lugfoto’s
Foto’s geneem teen ń hoek kleiner as 90*
Vertikale lugfoto’s
Foto’s direk van bo af geneem
Groepsgebiedewet
Titel van drie wette van die Parlament van SA was ń wer in SA gevoer 1994 wat bepaal het dat verskillende rasse verskillende gebied
Informele nedersettings
Dig en onbeplande nedersettings van arm gemeenskappe, gemaak van selfgeboude skuillings