Werkkaart 1 Flashcards

1
Q

In watter 4 halfronde is die aarde verdeel

A

Noord, suid, wes, oos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter halfronde is SA

A

Suidelike en Oostelike/ Suidoostelike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom word die aarde in hierdie 4 halfrondes verdeel

A

Om plekke se ligging maklik te kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf die rotasie van die aarde in sy eie as volledig

A
  • Roteer om sy eie as
  • Vat hom 24 uur om een rotasie te voltooi
  • Hy is gekantel teen ń hoek van 23.5*
  • Hy roteer van wes na oos
  • As jy na Suid-Pool kyk draai die aarde kloksgewys
  • As na Noord-Piil kyk draai die aarde anti-kloksgewys
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly