Werkkaart 1-Begrippe Flashcards
Dag en nag eweninge
Ń tydperk waar die dag en nag ewe lank is en die presiese oomblik wanneer die son loodreg op die ewenaar skyn
Eliptiese vlak
Oval vorminge baan waar die aarde om die son wentel
Halfronde
Die aarde word deur die ewenaar verdeel in twee halfrondes, noord en suid
Internationale datumlyn
Die 180* lengtelyn wat twee datums aanmekaar skei
Omwenteling
Baan of beweging van die aarde om die son, met ń siklus van 365,26 dae
Rotasie
Die aarde tol op sy eie as, een rotasie is gelyk aan 24 uur
Seisoenaal
Veranderings of aktiwiteit word waargeneem oor ń tydperk van ń seisoen
Sonstilstand
Die son skyn loodreg op een van die keerkringe in die middel van somer/winter aan
Tydsones
Jou tydsone se tyd word bepaal deur jou posisie relatief na die son
Wêreldtyd
Tyd bepaal met betrekking tot die nulmeridiaan