Wat is die regering? Flashcards
1
Q
Wie is die president?
A
Mr Cyril Ramaphosa
2
Q
Wie is die premier van guteng?
A
Mr David Makhura
3
Q
Wie is die Burger meester van Ekurhuleni?
A
Mr Solly Msimanga
4
Q
Wat is ‘n regering?
A
- Groep mense wat wette maak en implimenteer
* Om wetlike, politieke en ekonomiese kwessies in ‘n land te kan hanteer
5
Q
Watse soorte regring het ons?
A
‘N demokratiese verkiesde regering
6
Q
Hoe oud moet jy wees om te stem?
A
18
7
Q
Wanneer word verkiesings gehou?
A
Elke 5 jaar
8
Q
Vir wie stem jy?
A
Die politieke party van jou keuse om die nasionale regering saam te stel
9
Q
In wat speel die regering ‘n belangrike rol?
A
Die land se ekonomie
10
Q
Wat is die drie lakke van die regering?
A
- Nasional
- Provinsiale
- Plaaslike
11
Q
Wat is die hoogste wet in ons land?
A
Die grondwet