Die Regering As 'N Vervaardiger En 'N Verbruiker Flashcards
Wat verskaf die regering?
Hulpbronne en dienste aan Huishoudings en besighede
Gee voorbeelde va Openbare goed en dienste
Onderwys Gesondheid Behuising Infrastruktuur Weermag Polisie, regstelsel, gavangenisse
Hoeveel kos hierdie dienste van die regering?
Baie van hulle is gratis, word befonds uit belasting
Sekere van hulle moet vir betaal word, bv water en elektrisiteit
Aan wie hef die regering belastings?
Huishoude en besighede
Wat is die regering se hoofbron van inkomste?
Belasting
Wat is belasting?
Vepligte betaling aan die regering wat deur persone en besighede gemaak word op inkomste verdien
Noem die 3 verskillende soorte belasting
Inkomstebelasting
Verbruiksbelasting
Aksynsbelasting
Defineer die term inkomstebelasting
Belasting betaal deur huishoudings op geld verdien
Wat is verbruiksbelasting?
Belasting betaal op geodere en dienste (BTW)
Op wat is Aksynsbelasting gehef?
Luukse goedere
Bespreek die regering as ‘n verbruiker
Die regering het ‘n klomp mense in diens in die openbare sektor
Om seker te maak dat elke mens sy werk kan doen
Moet regering sekere produkte en dienste by die privaat sektor koop