Die Nasionale Begroting Flashcards
Wie is ons minister van finansies?
Tito Mboweni, die Nasionale Tesourie is die departement wat verantwoordelik is vir die land se finansies.
Wat is die Nasionale Begroting?
Dit word deur die regerimg opgestel en bied ‘n geskrewe beraming van die verwagte inkomste en uitgawes vir die volgende finansiële jaar. Net soos dit vir individue belangrik is om te begroot, is dit ook belangrik vir die Regering om te begroot. Maaf die Regering benader die begrotingsproses uit ‘n ander hoek. Die Nasionale begroting is ‘n dokument wat die regering lei oor hoeveel geld beskikbaar is om op nasionale goedere en dienste te bestee.
Hoe werk die Nasionale Begroting?
Elke minister/departement sal ‘n gedeelte van die begroting ontvang. Die minister moet die geld gebruik om die lewenstandaard van die burgers van die land te verbeter. Tesame moet hierdie verantwoordlikheid moet daar aanspreeklikheid wees om die geld oordeelkundig te bestee en nie die openbare fondse te bemors nie.
Hoe word die Nasionale Begroting opgestel?
Die regering oorweeg eers waarop hulle geld moet uitgee, en dan bepaal die Regering die belasting vlakke wat op individue en besighede gehef sal worr km die inkomste wat hulle benodig wat hulle benodig in te vorder.
Bespreek die Mediumtermyn Bestedingsraamwerk…
Dit is ‘n omvattende raamwerk waar die Regering die inkomste en uitgawes oor die mediumtermyn beplan. Dit verbeter die deursigtigheid en aanspreeklikheid van die begrotingsproses, want dit stipuleer duidelik watter Regeringsdepartemente is verantwoordlikheid vir spesifieke uitkomste en hoeveel fondse beskikbaar is om die te bereik.
Wat is die Regering se hoof bron van inkomste?
Belasting
Wat is die vorms van belasting?
Uuu