Die Basiese Funksie Van Die Regering Flashcards
Wat is die ses basiese funksies van die regering?
- Handhaaf interne en eksterne sekuriteit
- Maatskaplike dienste
- Wette rakende handelsaktiwiteite
- Administrasie van openbate dienste
- Beskerming van natuurlike hulpbronne
- Beheer van bankdienstrie en geld in omloop
Verduidelik die regring se verantwoordlikheid om sekuriteit te verskaf
Weermag = eksterne bedreigings Polisie = interne bedreigings Geregtelike stelsel (howe) = om oortreders te vervolg en op te sluit ( korrektiewe dienste)
Gee voorbeelde van Maatskaplike dienste as ‘n basiese funksie van die regering
Bv. Onderwys
Gesondheidsdienste
Pensioen
Ongeskiktheids fondse
Bespreek die wette rakende handelsaktiwiteite
In SA mengsel van vryemarkstelsel en ‘n stelsel waar die Regering tot ‘n mate inmeng in die ekonomie
Wat is die Administrasie van openbare dienste?
Verskaf infrastruktuur Bv Water Elektrisiteit Rioolsisteme Vullisverwydering
Privatisering = etoll
Gee voorbeelde van Natuirlike hulpbronne
Veldlewe
Bosbou
Oseaan
Minerale
Van wat maak ons gebruik om ons Natuurlike hulpbronne te beskerm?
Lisensies
Kwotas
Plante verwyder
Indringer plante
Bespreek die beheer van bankindustrie en geld in omloop
Die SARB beheer die hoeveelheid geld in omloop
Te veel geld sal inflasie veroorsaak
Aktiwiteitevan handelsbanke