Voorsetsels Flashcards
1
Q
Ons het ➖ hulle gaan kuier.
A
By
2
Q
Hulle het presies ➖ vyfuur vertrek.
A
Om
3
Q
Hy loop➖ voet skool toe.
A
Te
4
Q
Ek ry ➖ bus.
A
Per
4
Q
Kom deelneem ➖ die pret!
A
Aan
5
Q
Hy bied klasse ➖.
A
Aan
6
Q
Ek is ➖ gunste van strenger skoolreëls.
A
ten
7
Q
Hy het ➖ hulp geroep.
A
om
8
Q
Peter is verloof ➖ Sharlene.
A
Aan
10
Q
Hulle werk ➖ hulle projekte.
A
Aan
11
Q
Hy bly ➖ skool vir sport.
A
Na
12
Q
Die beste ➖ wêreld. (Best in the world)
A
Ter
13
Q
Sy is ➖ Peter getroud.
A
Met
14
Q
Ek gaan nou ➖ die skool.
A
Na
15
Q
Hy soek ➖ sy boek.
A
Na
17
Q
➖ die ou end het ons dit reggekry.
A
Op
18
Q
Sy kyk ➖ die kinders.
A
Na
19
Q
Die kat het ➖ die venster uitgespring.
A
By
20
Q
Sy sit ➖ die tafel
A
Aan (at)
21
Q
Behoort ➖
A
Aan (belongs to)